Savannah-Suntours

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Savannah-Suntours bied nie net akkommodasie nie, maar ook toere deur Suider Afrika wat ons gaste se onderskeie droombestemmings besoek terwyl ons paaie deur skilderagtige landskappe volg en wegbly van die toeriste-vangnette.

Ons het drie huisies: ’n rondawel met slaapplek vir 2 tot 4 mense, ’n kothuis met slaapplek vir 3 mense en ’n kamer met slaapplek vir 2 mense. Behalwe hiervoor bied ons ook ’n groot boma om in te braai of bloot die Suidelike sterrehemel te besigtig. Ons bied ook ’n eetsaal met ’n kroeg vir ontspanning.

Op ons beesplaas het ons lekker aktiwiteite soos perdry in die wildernis, voetslaan deur die bosryke veld, boogskiet en teikenskiet, swem en bruin brand in die son, ’n ontspanne besoek aan ’n rustige beeskudde en sterrekyk met ’n 5"- of ’n 20"-Donsonteleskoop.

Ons toere behels gewoonlik dat ons ons gaste by die lughawe of in ’n bepaalde stad met ons luukse VW Kombi gaan haal. Daarna besoek ons gewoonlik Pilanesberg Nasionale Park, spandeer ’n paar dae op ons plaas, onderneem ’n kort toer deur die Suide van Namibië via die Augrabies Waterval, waarna ons na Ai-Ais, die Visriviercanyon, Lüderitzbucht of Kaapstad of Mosselbaai via die bekende Swartbergpas toer. Ons eersteklas ontbyt met filterkoffie is legendaries en sluit in oornagtariewe. Ons beplan ons toere saam met jou om jou sak te pas.

Vir stedelinge wat van die stad se swaarmoedigheid wil ontsnap, is ons die perfekte bestemming.

Kinders van alle ouderdomme is welkom en is mal daaroor om hier te wees!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Duits

Konferensie geriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Savannah-Suntours gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za