Hibberdene Akkommodasie by Savell Place | LekkeSlaap
+9

Savell Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savellstraat 181, Hibberdene, 4025, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Savell Place is 'n selfsorg-eenheid op die boonste vloer van die eienaar se perseel in Hibberdene - 'n klein kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en daar is 'n balkon met ingeboude braaigeriewe. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Savell Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Savellstraat 181, Hibberdene, 4025, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Savellstraat 181, Hibberdene, 4025, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX9HNJnRcHcpFM2Cij7ch6jhRGqrqwa7ymROwhgk1l7yYT0VBSB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 181 Savell Road Hibberdene 4025 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.572549418786 30.572661132311
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za