Savolonte
Opsomming van Resensie
Ben V - Okt 2021
Algehele gradering
Atmosfeer was heerlik, personeel baie vriendelik.
Savolonte se terugvoer
Beste Amelia
Altyd lekker om mense soos julle te onthaal.
Nie net gaste nie, maar word sommer gou soos familie.
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, hoop om julle gou weer te sien!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drakensberglaan 5, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom