LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Savoy Hotel En Konferensie | LekkeSlaap
+26

Savoy Hotel En Konferensie

  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 19, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Savoy Hotel Kimberley bied B&B-verblyf en is in sentraal in Kimberley geleë. Die historiese hotel is in 1892 gebou en die ideale basis vanwaar die stad se geriewe en besienswaardighede besoek kan word.

Verblyf by Savoy Hotel Kimberley word in verskillende gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien, waar ander etes teen ekstra koste bestel kan word. Die hotel bied ook gratis WiFi, 'n gaste-sitkamer, 'n binnehof en konferensiekamers om te huur.

Die hotel is naby restaurante, winkels en minder as 2 km vanaf Die Groot Gat en ander geriewe geleë.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.6 uit 5van 4 resensies vir Savoy Hotel En Konferensie
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.3/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ligging

  • De Beers-weg 19, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Beers-weg 19, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d9de70ab37842c7079b7a7be0ca3b1c1a222cbe74a667be957bc63fb3de4c87132e5d9e33aac5fa52e5fd60f0b0a799690b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 4 5 1 3 19 De Beers Road Kimberley 8300 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -28.737729452383 24.766549914957
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem