Zimbali Akkommodasie by Sawubona | LekkeSlaap
+28
+28

Sawubona

Selfsorg
  • Vanaf R6 400 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-rylaan, Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sawubona is 'n selfsorgvakansiehuis is die luukse Zimbali Kuslandgoed aan die Noordkus. Die landgoed spog met verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en 'n privaat strand.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 kamers, 3 badkamers, 'n gastetoilet en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort, bad, dubbelwasbak en 'n buitestort. Die ander 3 kamers is almal op die boonste verdieping en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens en deel 'n derde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus om etes voor te berei. Die formele sit- en eetkamer langsaan lei na 'n onderdak-kuierarea met 'n uitsig oor die tuin en die Koidam. Die huis het 'n TV-kamer en daar is 'n dubbelmotorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos swembaddens, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, kroeë, 'n koffiewinkel, kinderdoendinge en trou- en konferensiegeriewe. Die oord is slegs 20 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Sawubona sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Forestwood-rylaan, Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood-rylaan, Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0wahZQzY8DFX3Wsh8qj8AF8UUIo17u3hZOoVC0Yr1PsCnk6ra?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 400  per nag (plek vir 8) Forestwood Drive Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.553521 31.198466
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za