Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxe-Coburg Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Saxe-Coburg Lodge is sentraal geleë, in die historiese hartjie van Prins Albert, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap. Ons is ook binne stapafstand van al die restaurante, kunsgalerye, winkels met antiekware en besienswaardighede af.

Ons het 5 luukse tuinkamers met lugversorging, en suite-badkamers en 'n uitsig oor die Swartberge. Al die kamers het privaat ingange met stoepe en is toegerus met lugversorging, plafonwaaiers, elektriese komberse vir die koue wintersaande, koffie- en teemaakgeriewe, kluise, haardroërs, platskerm-TV's en yskassies. Die verblyf maak van sonkrag gebruik.

Gaste kan ontspan in die reuse tuin wat voor jou uitstrek met 'n swembad en 'n wonderskone uitsig op die nabygeleë Swartberge. Alhoewel ons in die middel van die dorp geleë is, heers 'n landelike atmosfeer steeds. Teen ons suidelike grens lê 'n wingerd wat Soet Karoo, 'n bekroonde dessertwyn produseer. Ons buurman aan die noorde het 'n olyfboord met om en by 500 bome. Ons is Engels, Afrikaans, Frans en Duits magtig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Saxe-Coburg Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Regina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 8

Ligging

  • Kerkstraat 60, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxe-Coburg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 60, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmEHUeFR7tOwNg8nFwgylWnDlfL8zlSKNP9LICcCUz8bIEGoS6S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 60 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.222631517124 22.029777842189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem