Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scalarhoney Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Scalarhoney Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Laura S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Back to nature.

This was our second stay at Scalarhoney Lodge. Love it for its remoteness and off the grid living! You have time to explore the hiking routes or just chill next to the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic, off grid, nature, relaxing.

Now this is a location everyone should experience at least once in their lives. It is more off the grid, so come prepared. No signal, which is great as it allows you to fully be present and enjoy the gorgeous mountain views. Although there is WiFi access closer to the owners' relaxing pad, this is created for the people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobias G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice to be back in nature.

What an awesome destination, free from cell phones, TV, and WiFi. If that is your kind of weekend, you need to get away from the city life, it's here. You are right next to a river and the water rushing over the rocks will put you to sleep. The water from the river is the best drinking water I have ever tasted. Andre, the owner, with his second in command, takes care of everything. Thank you for everything. See you soon. PS: We need a few more markers for directions to the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendro N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendro N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek uit die besige lewe.

Ongelooflike mooi area. Als was net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine T
Gesin met tieners

Woorde en foto's kan nie beskryf wat jy by Scalarhoney Lodge ervaar nie.

Wat 'n wonderlike voorreg om hierdie "stukkie hemel op aarde" te kon geniet. Asemrowende natuurskoon waar jy jouself weer kan vind en André se gasvryheid is 'n wen kombinasie. Ons sal beslis weer gaan en kan dit vir jonk en oud aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurine E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maurine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Little cabin in the woods.

Little cabin in the woods with the best bed you've ever seen, cosy and cute and very hidden away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Enkelreisiger

Rustig en stil tussen die bome.

Wat 'n belewenis om tussen die bome, reg langs 'n kabbelende rivier in die natuur te wees. Basies maar netjiese akkommodasie met alles wat jy benodig vir 'n gemaklike verblyf. Die spoeltoilet tussen die bosse was nou 'n ervaring soos min. Dankie ook aan Brian vir al die behulpsaamheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Scalarhoney Lodge se terugvoer

Thank you so much for sharing our piece of heaven. We really hope you will return.

Scalarhoney Lodge
Estelle F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle F
Enkelreisiger

'n Stukkie hemel op aarde.

Water! Tsitsikamma - plek van baie waters. Of dit nou voor jou blyplek se deur verby loop of jy in een van vele waterpoele afkoel. Die watervalle. Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chenelle W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

All I can say is if you need a good break to recharge, come here. Beautiful nature, peaceful and lots to explore. Winding down by a gorgeous babbling river and fire with stunning moon rises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Scalarhoney Lodge se terugvoer

Dat was ń voorreg om julle te kon huisves.
Vertrou ons sien julle gou weer, net vir langer.

Scalarhoney Lodge
Annerene P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Kon nie vir n beter plek gevra het o af te skakel nie. Die watervalle is moet om te stap. Baie klim en nat. Nog baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Scalarhoney Lodge se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie.

Scalarhoney Lodge
Madelein L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nou 'n lekker wegkom van Gauteng vir paartjies! Dis pragtig!

Meer reg in die middel van die natuur gaan jy nie kry nie. Ver weg van alles. Bly by die rivier, gaan hike, gaan swem, braai, slaap knus. Fantastiese plek vir paartjies! Eienaar verskriklik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aretha P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aretha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek na iewers stil waar daar lekker aktiwiteite in die natuur is.

Awesome plek, baie goeie host, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic, maar gerieflik.

Ongelooflike, asemrowende, ongerepte natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Beautiful surroundings and very peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Tsitsikamma Bergreservaat, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0y3VytD1LQqR39KcNT1friXxbiTErnh3JAePgRj08RoigvSjc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Off the R62 Tsitsikamma Mountain Reserve 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.889269922285 23.881621468925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem