Scarborough Heights
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 71, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Scarborough Heights is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in die prentjiemooi buurt, Scarborough, in Kaapstad. Gaste kan pragtige see-uitsigte en sonsondergange van die perseel af geniet en dit is net 1 km van die strand af.
Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort in die badkamer. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapkamer en daar is 'n enkelbed in die sonkamer.
Die sonkamer bied toegang tot 'n stoep met buitesitplek en 'n tafel. Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar op die perseel. Dit is ook naby 2 bekende restaurante en gewilde watersporte soos seilplankry en vlieërbranderry kan langs die kus beoefen word.
Gaste kan die pragtige plantegroei en dierlewe langs die Silvermine Natuurreservaat se staproetes besigtig of die ongerepte witsandstrand in Noordhoek besoek. Simonstad se vlootbasis is in die berge te sien en gaste kan skubaduik, Boulderstrand se Afrikapikkewynkolonie en die seiljaghawe besoek. Kalkbaai en die Brass Bell restaurant is net 20 minute se ry ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Scarborough Heights sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hill Top-straat 71, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Scarborough Heights het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill Top-straat 71, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom