Zinkwazi Beach Akkommodasie by Scent From Heaven Global | LekkeSlaap
+31
+31

Scent From Heaven Global

B&B
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-rylaan 6, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Scent From Heaven Global is 'n toevlugsoord naby Zinkwazi Beach aan die Noordkus, sowat 40 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe en a 20 minute se ry vanaf Ballito.

Daar is 5 luukse kamers. Sommige het het en suite-badkamers en 1 het toegang tot 'n badkamer wat gedeel word. Kamergeriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kuierareas en boonste slaapkamers het see-uitsigte.

Zinkwazi bied ongerepte strande, 'n swemstrand met lewensredders en 'n 7 km lange strandmeer wat alles stapafstand vanaf Scent From Heaven Global is.

As jy net wil ontspan in 'n veilige en vreedsame omgewing, is Scent From Heaven Global ideaal.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Scent From Heaven Global
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Panorama-rylaan 6, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Scent From Heaven Global het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-rylaan 6, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn7XXZAgQqTzdfAifBIZltXsCEmuKKfUEIhMn5W7ZXx2D1nforC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Panorama Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.282005436076 31.439034193754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za