Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schaefers' Halt

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 59 resensies vir Schaefers' Halt
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacklene O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacklene O
Saam met vriende

It was lovely. So peaceful.

I will definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Gesin met klein kinders

Good recharge.

Nice and quiet, a few nights away from the hustle and bustle. Nice to be able to explore the farm over the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julius D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, Chalet (Cloud) baie skoon en goed toegerus.

Chalet baie mooi skoon, ongelukkig die grasperk voor die Chalet vol sigarette stompies en hondegemors wat die mense wat voorheen daar was nie optel nie. Ek verstaan nie hoe mense optree nie, dink asb. aan die mense wat na julle van die perseel gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met vriende

Heerlike plek om te ontspan en af te skakel in die natuur.

Ons het heerlik ontspan en lekker gestap. Die huisie is gerieflik en baie goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Eric E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Eric E
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsig, wonderlike vuurmaakplek.

Ek weet nie so mooi van 'fly fishing' nie - ek koop my vis by die supermark. Maar as jy hou van lekker vuurmaak in die winter, en 'n pragtige uitsig uit jou slaapkamer, dan is hierdie plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Gesin met tieners

Heerlike plek, pragtig en baie gerieflik.

My dogter is in 'n rolstoel en die pkek maak regtig voorsiening daarvoor. Pragtig geleë met forelvisdamme en honde vriendelik boonop. Huis is heerlik ingerig, ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naas H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Naas H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n nagmerrie!

Plek is 60 m van spoorlyn met 4 treine per nag. Plek is 80 m van pad met myntrokke elke 3 minute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schaefers' Halt se terugvoer

Dear Mr Human

We are very sorry to hear about you uncomfort. 98% of our guests love the trains passing by and we have (as new owners) for 9 months not received any complaints regarding the train. We have no control over this however I will make sure that we mention this on our website to inform future guests that there are trains passing by during the night and day. Our CLOUD cottage as u might have seen is far up the hill and will offer u a weekend there should u want to come back to this beautiful area again.

Schaefers' Halt
Eldari V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldari V

Ongelooflik rustig, veilig, ligging fantasties. Huisies beste opsie. Dierevriendelik was belangrikste oorweging.

Ek sal weer teruggaan en alleen self hier bly. Kombuis so bietjie meer goed nodig maar mens kan klaarkom daarsonder, dalk onderdakbraaier nodig - kan baie reën daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great weekend away with stunning views!

We had a great weekend and loved that it was dog friendly. Our only suggestion is that they put a fence around the railing on the stoep so that small dogs can’t get out in the front.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie rustig daar. Omring deur natuurskoon. Pragtige uitsig uit die hoofslaapkamer .

Wat ons die meeste opgeval het was hoe netjies en goed die huis toegerus is, veral die kombuis. Die eienaar, Trevor en sy vrou Sharon was baie vriendelik en jou sommer gou laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire O

I step out into mountains and turn to the forest.

The view from each angle is breathtaking, there is no image that could capture the beauty from each window and door. We were tucked away into nature. We had a fire burning throughout the stay and fished at one of the dams on the property. The hosts were friendly and welcoming and we're already planning our next stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige berge en woud.

Die uitsig vanaf elke hoek is asemrowend; daar is geen beeld wat die skoonheid van elke venster en deur kan vasvang nie. Ons is weggesteek in die natuur. Ons het gedurende die hele tyd 'n vuur gebrand en by een van die damme op die eiendom gaan visvang. Die gashere was vriendelik en verwelkomend en ons beplan reeds ons volgende verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a beautiful place! We loved staying at Schaefer's Halt!

We loved our stay. We will definitely be back. It is in a great location, very close to Dullstroom and there is plenty to explore around the farm. Very beautiful gardens and relaxing atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalinca V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dalinca V
Saam met vriende

Heerlike wegbreek!

Ons het lekker gebly by Schaefer’s Halt! Trevor en Shanon is ‘n wonderlike, huislike gasheer en -vrou en gee werklik om vir jou gemak. Die eenheid was goed ingerig met 'n paar “personal touches”. Mooiste uitsig oor die heuwels. Was ook so lekker om ons viervoetige kinders te kon saamneem. Die visdamme het goeie voorraad en die perseel het mooi staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luilekker en rustig.

Dis 'n pragtige plekkie, met 'n gemaklike uitleg en 'n lekker kaggel. Dis beslis 'n plek waarheen ek sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelie R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie R
Gesin met klein kinders

Gasvry, vriendelik en gemaklik.

Van aankoms tot einde van verblyf was die diens uitstekend. Die selfsorgeenheid verdien sy naam "the cozy cottage". Die natuur is asemrowend en die damme word goed gestock met forel. Sal weer kom kuier. Baie dankie vir 'n aangename paar dae van rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S
Gesin met tieners

Lovely, peaceful and user-friendly.

We had a wonderful time at this cosy cottage. Our host, Trevor was extremely welcoming and helpful with phone calls both before our arrival and after our departure. He even paid us a visit to see if there was any thing we needed. A delightful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig, rustig en gebruikersvriendelik.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad in hierdie knusse huisie. Ons gasheer, Trevor, was baie verwelkomend en behulpsaam met telefoonoproepe beide voor ons aankoms en na ons vertrek. Hy het ons selfs besoek om te sien of daar iets was wat ons nodig gehad het. 'n Heerlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed goeie waarde vir geld.

Uitstekend netjies, skoon, goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Wonderlik verblyf en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it!

The Snug is the perfect house for 2 people. Owners were very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna S
Gesin met tieners

Could be better.

This beautifully situated self catering cottage has a great view over the mountains, picturesquely placed right in front of the unit. The beauty is interrupted by a busy R540 main road with increased traffic on weekdays. The unit has the basic finishes that you would expect with a few extras. The unit we were in could have done with a good cleaning and a little more maintenance over the years. Some of the appliances could be upgraded and modernised. The units are not serviced so be sure to budget for that if you were planning on an extended stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniël M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daniël M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en gesellige plekkie met mooi natuurtonele.

Ons het gebly in "The Snug". Dit was 'n baie lekker, private plekkie vir die eerste twee daggies van wittebrood. Die uitleg van die huisie is baie gesellig en gerieflik. Daar was selfs hout om mee te braai. Dis 'n entjie van enige dorp wat beteken dat alles wat jy nodig het jy reeds vooraf moet saambring soos kos. Daar is ook nie eetplekke of ander besienswaardighede in die omgewing nie en daar is 'n treinspoor naby met so drie of vier treine 'n dag wat verbykom. Dit was lekker om in die oggende langs die dam te sit en na die klein vissies te kyk en daar is ook visse wat mens kan vang en braai. Daar is 'n paadjie teen die heuwel met 'n mooi uitsig en 'n dennebos waar ons lekker gestap het. Dankie vir die lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area en pragtige dekor.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was netjies en dit was n wonderlike plaas-verblyf ervaring tydens ons vriende se troue buite Dullstroom. Dis baie naby aan die trouvenue en is die ideale ligging vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miekie J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie J
Saam met vriende

Lekker gebly en vis gevang.

Baie lekker plek om the bly en vis te vang. Trevor en Sharon is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het selfs van ons eie vis geëet met bestanddele wat hulle vir ons gegee het. Sal dit enige tyd vir almal aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J
Besigheidsreis

Verblyf was gerieflik en netjies.

Verblyf was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schaefers' Halt se terugvoer

Dit was wonderlik om julle hier te verwelkom met so 'n spesiale okasie. Alle geluk en voorspoed vorentoe.

Schaefers' Halt
Maryna R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Dit was heerlik, sal dit vir almal aanbeveel. Die plekkie is baie netjies en skoon en daar is alles wat jy nodig kan kry. Ons was bietjie teleurgesteld omdat ons nie ook 'n dammetjie voor die huis gehad het nie, want op die foto's het dit gelyk of mens uitkyk op die dam, maar verder kan ons rêrig oor niks kla nie, ons sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim T

I would recommend Schaefers' Halt to anyone looking for a place to stay in or around Dullstroom.

Schaefers' Halt offers peace, tranquility, beautiful views and comfortable lodging 15 minutes away from glorious Dullstroom. It is a wonderful place to stay. The owners are friendly, helpful and non-invasive. It is reasonable in price and offers everything for a weekend get away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzeth K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzeth K
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige plaas naweek weg.

Heerlike verblyf vir 'n gesin met klein kinders. Lekker gestap en visgevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia S

The accommodation is well equipped and enjoyed spending the weekend.

My family enjoyed the well equipped farm house. It is really cosy and special care was taken to ensure that we are warm during our stay. Can surely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie H
Gesin met klein kinders

Dit is regtig 'n lekker plek en perfek geleë om rustig te gaan ontspan.

Goeie waarde vir geld en lekker rustig as jy wil wegkom van die stad se gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilana B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little cottage "The Snug".

Lovely little place, very comfortable and relaxing. No fish as dams will only be stocked this month.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie T
Saam met vriende

Lekker verblyf vir naweektroue.

Baie lekker gebly naby die venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F

'n Aangename plek, netjies en skoon met 'n rustige atmosfeer en baie gasvrye eienaars.

Ek en my vrou met ons twee twintigers kinders het dit baie geniet met die rustige omgewing. Daar is baie stapplek sou jy dit wou doen en die natuur is pragtig. Netjiese wooneenheid met genoeg spasie vir 'n redelike kuier. Enigste iets wat gepla het was die padgedruis wat bietjie naby is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P
Gesin met klein kinders

Gasvry, rustig en netjies.

Ons was baie gasvry ontvang. Die omgewing is baie mooi, met plek vir stap en visvang. Ons huisie was baie gerieflik, en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Schaefer's Halt is 'n pragtige, natuurskone plek waar jy weer kan asemhaal.

Ons het in die Snug oorgeslaap wat 'n knus, aardse en verwelkomende plekkie is met 'n pragtige uitsig oor twee van die damme op die plaas, asook die heuwels van die Hoogland Kronkeling. Dit bied uitstekende waarde vir geld en rus vir jou siel. Ons enigste "hiccups" was dat die Snug 'n klein bietjie naby aan die hoofpad en spoorlyn is, so die omgewing is nie 100% sonder verkeerdruisings nie. Ook, dis bietjie ver om uit die dorp te ry en die pad in die nag is maar bietjie donker en gevaarlik om te ry. Ten spyte van hierdie tekortkominge, het ons lekker gekuier en goed uitgerus. Volgende keer neem ek 'n visstok saam, want Schaefer's Halt is beslis 'n visserman (of -vrou) se droom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieke W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke W
Saam met vriende

Uitstekend!

Dit was wonderlik! Ons het 'n heerlike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Gesin met klein kinders

Lieflike plek!

Ek het my seuns (6,9,11) en hulle nefie (12) na Schaefers Halt geneem vir heerlike vlieghengel. Daar is 3 heerlike groot damme en die kinders kon dit geniet en dit is heel veilig. Waarvan ek gehou het is dat "catch en release" toelaatbaar is (of jy kan die vis hou), wat dit die ideale plek maak. Hulle is geleë so 27 km van Dullstroom, so dis heel maklik om die oggend in Dullstroom te spandeer en heerlik te eet. Die cottage is egter heeltemal toegerus om selfsorg te wees en ons het heerlik vuur gemaak en kos gemaak op die stoep om die sonsondergang te waardeer. Die enigste nadeel is dat dit nogal naby die besige pad is en mens kan die verkeer hoor en sien. Die plek is egter sowaar waarde vir geld en sal beslis dit aanbeveel en weer daar tyd kom spandeer. Baie dankie and Trevor en Sharon vir hulle wonderlike gasvryheid! Gaan geniet Shaefers' Halt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hetty O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty O
Gesin met klein kinders

Fantastic weekend.

Thanks to Trevor and Sharon our warm and friendly hosts for an amazing family weekend. The cottage was clean, neat and comfortable furnished. We went for long walks up the mountain and explored the farm. Caught a rainbow trout. Had an amazing time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese naweek.

Dankie aan Trevor en Sharon, ons vriendelike gashere, vir 'n ongelooflike gesinsnaweek. Die kothuis was skoon, netjies en gemaklik ingerig. Ons het vir lang wandelings teen die berg gegaan en die plaas verken. Het ook reënboogforel gevang. 'n Ongelooflike tydjie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vernon K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Still en rustig.

Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar oorbly, maar die keer in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari-louise K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise K
Gesin met klein kinders

Snoesig in die "Snug"!

Dis bitter min dat akkommodasie beter is en lyk in die 'regte lewe' as op foto's. Maar dis die geval met Schaefers' Halt. Die eenhede is pragtig, volledig toegerus en bied alles wat mens kan nodig he vir 'n naweek wegbreek in Dullstroom. Ons sal graag teruggaan in die somer om in die damme te baljaar! Belangrik om op te let dat die eenheid slegs gediens word met vooraf reëling - ons sal volgende keer beter beplan in hierdie verband.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos my huis weg van die huis af.

Die verblyf was baie netjies en goed toegerus met als wat mens moontlik kan hê. Dit was heerlik gewees om daar oor te slap, die stilte was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, romanties, skoon en goeie waarde vir geld.

Die "Snug" is klein, maar gesellig en baie goed toegerus en privaat - ideaal vir 2 mense. Goeie waarde vir geld en definitief werd om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theané R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theané R
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Lekker naweek wegbreek. Net redelik naby die pad, maar verder is alles baie mooi netjies en mooi uitsig op berge. Die diens is puik. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, baie vriendelike eienaar en netjiese verblyf.

Ons sal definitief weer by Schaefers' Halt bly. Die cottage was baie gemaklik, netjies en skoon. Die uitsig is pragtig en atmosfeer baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D
Gesin met klein kinders

Die naweek was so rustig, ontspannend en die huis is mooi, skoon en netjies!

Ons sal definitief weer gaan! Die plek is skoon, netjies en die eienaars het aan alles gedink! Daar is hout vir die kaggel, OBS vir die koue, handdoeke, seep en die kombuis is volledig met alles (en nog meer!) wat mens sal nodig hê! Ons kan regtig nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schaefers' Halt se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar! Ons waardeer dit.

Schaefers' Halt
Amanda M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M
Gesin met tieners

Baie rustig.

Die plek om na weg te breek as jy rus en vrede soek. Uitstekende kliëntediens en gasvryheid van die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek saam met die hondjies.

Goed toegeruste verblyf wat troeteldiervriendelik is. Die afgekampte area het baie gehelp sodat die hondjies nie elke minuut dopgehou moet word nie. Kan gemaklik by verblyf kom met 'n kar, geen 4x4 nodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Uitstekende waarde vir geld, ideaal geleë, pragtige uitsig.

Rustige omgewing, pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en omgewing!

Die omgewing is regtig pragtig! Ons kinders het heerlik baljaar in die dam en die "Dipping pools" net so geniet. Aanwysings t.o.v. die staproetes moet dalk duideliker gemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patritia V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patritia V
Gesin met klein kinders

Pragtige huisie en ligging met baie speelplek vir kinders om hulself te geniet in veilige area.

Pragtig toegeruste huisie met groot stoep omring deur die mooiste uitsigte! Veilig vir die 2-jarige om rond te speel en met fiets te ry. Het die buite stort baie geniet. Baie goeie idee veral met die warm water! Eienaar Trevor was baie hulpvaardig en dierbaar. Sal enige tyd weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Ons het 'n vinnige een nag oorstop gehad by Schaefers' Halt. Wat 'n juweel! Ons het in Wind Song Cottage gebly, en dit was heerlik en baie gerieflik. Baie lekker met die toegespande deel vir die honde. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janeta D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janeta D
Gesin met tieners

Neat, comfortable, safe and friendly accommodation.

Would definitely return. Hosts are very friendly and accommodation was neat and comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, gerieflik, veilig en vriendelike verblyf.

Sal graag terugkeer. Die gashere is uiters vriendelik en die verblyf was netjies en gerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en warm, intiem en persoonlik, baie skoon en goed toegerus.

Die oulikste Liewe Heksie huisie met alles wat jy benodig om 'n koel wintersnaweek vriendelik warm te geniet. Lekker gebraai, lekker warm geslaap met die kaggel in die hoek en genoeg hout vir beide. Ongelukkig was die matras bietjie uitgelê. Maar dis die enigste verbetering wat gedoen kan word, alles anders was beter as perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schaefers' Halt se terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar! 'n Nuwe "Cloud 9" bed word nou Dinsdag afgelewer. Kom gerus weer teen 'n goeie afslag! Vriendelike groete, Liewe Heksie.

Schaefers' Halt
Dirk H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker maar net te kort!

Wonderlike plek. Silwerskoon geriewe en alles wat jy nodig het. Van hout vir die kaggel tot gasverwarmer. Pragtige uitsigte. Is wel 10 km van Dullstroom af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien B
Gesin met klein kinders

Schaefers' Halt was baie gerieflik en die mense is wonderlik!

Ons was baie beïndruk met Cloud Cottage. Dit was 'n goeie grootte vir ons gesin en baie gerieflik. Trevor en sy vrou is baie gasvry en het ons goed tuis laat voel. Ons het stappies op die plaas geniet en sal baie graag wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhone R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rhone R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste naweek weg in die koue.

So lekker gebly met goeie gasvryheid en ontvangs, beveel dit aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya G
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Ons het 'n heerlike 3 dae se rus gehad. Daar is pragtige damme op die plaas en ons het selfs een vis gevang! Die akkommodasie was perfek vir 'n kort vakansie. Daar was klein goedjies soos die sjerrie op die kaggel, melk, suiker, koffie en tee wat 'n lekker ekstra was. Dankie baie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schaefers' Halt se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar! Ons is bly as ons gaste hulle verblyf geniet.
Groete Sharon en Trevor.

Schaefers' Halt
Louis V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n skoon en gerieflike huis. Geriewe was voldoende en lakens en handdoeke was skoon. Gasheer was vriendelik.

Die omgewing is is geskik vir 'n naweekwegbreek vir mense wat hou van stap en vars lug. Staproetes is egter nie volledig om ver ente te stap nie, en kan verbeter word. Die plek was geskik vir die honde. Baie voëls en pragtige omgewing. Sal beslis weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abby V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abby V
Gesin met klein kinders

Exactly what a family with young children is looking for.

A very quaint self catering cottage, with an excellent view, freedom for children and peace for the parents. The cottage has everything you might need, including the essential fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weimershoek PTN 9, JT 81, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlZWFkODE0LTE5OTMtNGRkYS1iYWZjLWJiYzQyYTc4OTFjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Weimershoek PTN 9 JT 81 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.244642578334 30.2743037045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem