LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schafer's Hamlet | LekkeSlaap
+16

Schafer's Hamlet

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Schafer's Hamlet is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Port Owen en bied 'n uitsig oor die water van die sitarea, slaapkamer en braai-area af. Port Owen, 'n buurt in Velddrif, is sowat 2 km weg van waar die Bergrivier uitmond naby St Helenabaai.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n slaapbank vir 2. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid het 'n balkon waar gaste kan braai terwyl hulle tuur oor die rivier wat verbyvloei. Die perseel skuil in 'n rustige omgewing met toegang tot die rivier. Kajakke en kano's kan ook gehuur word.

Slaapplek

’n Bespreking by Schafer's Hamlet sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Schafer's Hamlet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 52 Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schafer's Hamlet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15d35a438ca45caa5c96af1e25ac2f8e4d220cf061645fe363da20714df34752954deb941fe1958db7c2db69e31b4b937306?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 52 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -32.784779345616 18.152727798551
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!