LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schafli Manor Wild Coast | LekkeSlaap
+12

Schafli Manor Wild Coast

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Schafli Manor Wild Coast
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Gerhard V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met vriende

Heerlike kuier met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Die braai met die uitsig.

Claire P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claire P
Saam met vriende

Excellent location, friendly staff.

We had a very pleasant stay at Schafli. View is amazing, units are adequate, loved Cintsa. We had some plumbing problems which were addressed within 24 hours. Just a few small things like no soap, no top up of toilet paper, unit cleaning was sporadic.

Samantha W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha W
Gesin met klein kinders

Was lekker en veilig.

Ons was daar vir Majorettes Nationals. Daar was 'n vriendelike ontvangsdame wat ons ontvang het. My seun en neefs kon ons by die woonstel kry as ons moes iewers gaan en hulle wou bly. Die woonstel was elke dag skoongemaak. Die gasvrou het ook gaan kyk of die kids iets nodig het of gesê hulle moet vir haar kom sê as hulle iets nodig het. Daar was ekstra beddegoed gegee toe my dogter die laaste aand met ons terugkom. Die personeel het uit hulle pad gegaan. Vriendelik en hulpvaardig. Ek sal weer van die plek gebruik maak. Ek sal voorstel dat daar verwarmers is vir koue aande. Uitsig is pragtig!

Schafli Manor Wild Coast's terugvoer

Baie dankie vir julle goeie terugvoer Samantha. En dankie dat julle sulke gawe, wonderlike gaste was, ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Hierdie winter is inderdaad kouer as die gewone warm weer, so ons gaan beslis warmer oplossings instel.
Groete

Schafli Manor Wild Coast
Jc V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Gesin met tieners

Die dame wat die gastehuis bestuur is 'n absolute juweel. Sy het vinnig gesorg dat alles in orde gebring word.

Dit is ons tweede besoek aan Schafli Manor. Dit was dus 'n verrassing om by ons aankoms te vind dat die eenheid waar ons moes slaap nie voorberei is vir ons verblyf nie. Die eenheid was baie stowwerig en die beddegoed op die dubbelbed was nog van die vorige gaste s'n. Daar was ook 'n toilet wat vir 'n lang tyd nie gespoel was nie! Die afwesigheid van enige diefwering voor die oopmaak vensters en skuifdeur het ons effens onveilig laat voel om met oop vensters te slaap. Die personeel het alles vinnig uitsorteer en ons het die heerlikste ontbyt geniet voor ons vertrek.

Karryn D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karryn D
Gesin met klein kinders

Stunning view, clean and hospitality great.

Friendly and helpful, kitted out with all one needs, comfortable, clean, relaxed beach restaurant over road, gorgeous surrounds and beach. Kids enjoyed jungle gym! Only negatives were hot water ran out late at night, no pool net, and people in B&B room above were walking on wooden floor all night. Otherwise lovely stay, thank you!

Crystal-anne B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal-anne B
Gesin met tieners

Heerlike stil en rustige verblyf met 'n pragtige strand!

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was netjies met goeie beddens en matrasse en het die nodige kombuistoerusting vir 'n vakansie. Daar is 'n see-uitsig, maar dis nie op die strand nie.

Yvonne D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D
Gesin met klein kinders

Ons het dit geniet.

Pragtige plek. Baie rustig en stil. Almal baie vriendelik. Lekker speelplek vir kinders. Ek sal beslis weer gaan. Ons het dit almal baie geniet.

Sebastian R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian R
Gesin met klein kinders

Lovely family getaway.

Visited Schafli manor over the Easter Weekend, what an awesome experience. Friendly host, place cleaned every morning. My children enjoyed the big lawn and the play area.

Sandra P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, met alles wat ons nodig gehad het. Ons is baie vriendelik ontvang.

Magdie H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdie H
Gesin met klein kinders

Wonderlike gesinsvakansie.

Die gasheer en dame was baie gasvry. Die selfsorg-eenheid is elke dag deeglik skoongemaak. Wonderlike uitsig. Groot grasperk en klimraam vir die kinders om te speel.

Schafli Manor Wild Coast's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dankie ook dat julle sulke goeie gaste was. Ons hoop ons sien julle weer.

Schafli Manor Wild Coast
Ondela L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ondela L
Saam met vriende

Very clean, cosy and well placed.

Had a fantastic time. Would recommend it to a group of friends.

Vuyelwa H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyelwa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Schafli Manor het werklik ons verwagtinge ver oorskry.

Die dekor en varsheid waarborg sommer met die intrapslag goeie verblyf.

Chantel V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Lekker gerus, vreeslike mooi uitsig en grasperk.

Daar was ongelukkig 'n dubbelbespreking op die eenheid wat ons bespreek het toe ons daar aankom. Ons moes toe in 'n kleiner eenheid bly met 3 kinders en dit was nogal beknop - ook toe daar geen bad in die eenheid is om kleintjies in te bad nie. Heerlike groot grasperk met klimraam het baie gehelp.

Ntutu M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ntutu M
Gesin met klein kinders

Noisy.

The children enjoyed their time. But the people upstairs made life unbearable evenings and mornings through their noisy walks on wooden floor.

Ntutu M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ntutu M
Gesin met klein kinders

Tranquil and friendly.

The owners were superb and what you expect from your holiday hosts.

Johan H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Gesin met klein kinders

Baie lekke!

Pragtige uitsig. Lekker stil en baie privaat.

Barbara B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en vreeslike vriendelike diens.

Bietjie ver van strand maar mooi see-uitsig en groot erf vir kinders ook loopafstand van goeie restaurant.

Adrie C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie C
Gesin met klein kinders

Gemaklike eenhede met baie buite spasie wat ideaal is vir kinders.

Ons as gesin sou slegs 1 nag bly, maar weens die rustigheid en gemak van ons verblyf het ons 2 aande vertoef. 'n Derde aand sou ideaal wees. Die groot tuin met masiewe grasperk en hout klimraam is 'n bonus. Goeie uitsig en genoeg privaatheid. 'n Bietjie ver van die strand af, maar dit het ons nie te veel gepla nie.

Jenna M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jenna M
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en eksklusiewe gevoel.

Die verblyf was ideaal vir ons gesin. Die selfsorgeenheid (Seagull) is ideaal vir gesin met jong kinders. Lieflike groot grasperk, speelplek, heerlike swembad en groot stoep. Genoeg privaatheid al is dit 'n gastehuis. Die ligging gee 'n gevoel van eksklusiwiteit veral in besige seisoen. (1,5km van die strand af). Eenheid word daagliks skoongemaak en skoon linne na drie dae!

Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Loop 540, Cintsa, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhMWQyM2FhLTIzYjYtNGI0Zi1iZjhlLTliMTM5ZGRhZjhiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 540 Heron Loop Cintsa 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.820254994499 28.11275905159
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!