Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schaftplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Supreme Dream
Selfsorg.
Suzi Q
Selfsorg.
Oematoi
Selfsorg.
Jodi Di
Selfsorg.
Gert Ox
Selfsorg.
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.

Kinderbeleid:
Kinders is welkom. Tariewe is per kothuis en nie per persoon nie.

Troeteldierbeleid:
Troeteldiere is welkom indienvooraf gereël.
Gaste moet net bewus wees dat daar 3 Duitse herdershonde op die plaas woon, maar hulle word by die hoofhuis toegemaak.
Indien gaste met hulle honde op die plaas wil gaan stap moet die honde op 'n leiband bly aangesien daar ganse en hoenders op die plaaswerf is.
Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schaftplaas, R45, Langebaanweg, 7375, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSBubnHaWfwzdVwuOE78qiYvTYbC2q5gLdnqYF0iNn0389F6sh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Schaftplaas R45 7375 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018062 18.169166
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem