LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schamach Guest Farm | LekkeSlaap
+39

Schamach Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Schamach Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rentia V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V

Heerlike kuierplek en baie te doen vir klein en groot.

Die gasvrou, Mimi, het ons verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die totale gasteplaas is ideaal vir 'n groot groep en daar is baie te doen vir 'n ieder en 'n elk, of om net rustig te ontspan.

Maryke G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ek het die natuur en mak wild baie geniet. Die rondawel is vir my bietjie naby die gastehuis, dit is dus nie heeltemal privaat nie. Ek sal ook aan die eienaars voorstel om 'n lig buite te installeer waar die braaier is. Daar is net een klein liggie by die agterdeur, wat nie genoeg beligting buite verskaf nie. Nog 'n voorstel is om 'n broodbord beskikbaar te maak, ons het nie 'n spasie gehad waarop ons vrugte en groente kon sny nie. Die plek is baie mooi, ons het die staproete geniet en die rustigheid. Ons sal maar net voorstel dat gaste hul eie gereedskap en toebehore saambring.

Schamach Guest Farm's terugvoer

Hi Maryke,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek gaan verseker daaraan aandag gee en dit spoedig regstel.

Schamach Guest Farm
Trevor M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor M
Saam met vriende

It was great.

A quiet place to relax.

Tebogo M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tebogo M
Saam met vriende

Good

Nice view and nature

Kyla L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Lovely nature setting, really peaceful!

Abie U - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abie U
Gesin met tieners

Rustig en baie privaat.

Die diens was puik en alles was tot ons beskikking.

Jacques I - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en goeie plek om te rus.

Baie lekker en dit word aanbeveel.

Riana M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustig. Baie aangenaam vir 'n vinnige naweek weg.

Sien sterre.

Leon W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Enkelreisiger

Pragtige huis in rustige omgewing.

Rustige omgewing met wild wat tot naby huis kom laatmiddag. Huis pragtig binne en gerieflik. Netjies en skoon.

Wynand K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic. Very affordable. Do not let the low price fool you. You will be amazed.

Ek beoordeel dit beter as Marlotpark omdat jy buite kan braai sonder om bang te wees vir leeus. Tog het jy die bosveld-ervaring met wilde diere baie naby aan jou. Baie privaat en netjies. 'n Werklike onvergeetlike bosvelduitstappie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantasties. Baie bekostigbaar. Don't let the low price fool you. You will be amazed.

I rate it better than Marlothpark because you can braai outside without being afraid of lions. Yet you have the bushveld experience with wild animals really close to you. Very private and neat. A real unforgettable bushveld getaway.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Deon V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker rustig, mooi en bekostigbaar.

Baie lekker tyd gehad, mooi wild gesien, alles baie netjies en dis 'n mooi plaas.

Sarie S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid. Daar kan jy ontspan en die natuur waardeer.

Om weg te breek, beveel ek Schamach ten volle aan. Mimi is 'n ware gasvrou ontsien geen moeite. Vir Parkrunners - daar is waarde vir geld en rustig natuurskoon. Ek gee hul 110%.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schamach Plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUuTVa1w9IYcWzClgXrpATNUOmRdYiihanKtbbCKrTmCTkfxkaS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Schamach Farm Modimolle 0510 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.6283653 28.4615971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!