Schapenberg 10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Schapenberg 10 is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op 'n veilige residensiële landgoed in Somerset-Wes geleë is. Die huis bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en Tafelberg.

Die huis is volledig ingerig en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers is elkeen ingerig met 'n stort of 'n bad. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea en die oorkantste sitarea het 'n TV.

Die leefarea lei na die stoep met 'n swembadjie en 'n uitsig oor Valsbaai in die verte. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Schapenberg 10 is 15 tot 20 minute se ry van Somerset Mall, Strand Gholfbaan, Water World in die Strand, Cheetah Outreach, en Bikini Beach af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Schapenberg 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false