LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schapenberg 10 | LekkeSlaap
+10

Schapenberg 10

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Bergstraat 10, Schapenberg Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Schapenberg 10 is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op 'n veilige residensiële landgoed in Somerset-Wes geleë is. Die huis bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en op Tafelberg.

Die huis is volledig ingerig en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers is elkeen ingerig met 'n stort of 'n bad. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea en die oorkantste sitarea het 'n TV. Daar is ook 'n binnebraai.

Die leefarea lei na die stoep met 'n swembadjie en 'n uitsig oor Valsbaai in die verte. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Schapenberg 10 is 15 tot 20 minute se ry van Somerset Mall, Strand Gholfbaan, Water World in die Strand, Cheetah Outreach, en Bikini Beach af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Schapenberg 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bo Bergstraat 10, Schapenberg Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schapenberg 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Bergstraat 10, Schapenberg Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NmQwNWMyLTllMDgtNGYyZS04OGFiLWI5NGYwMTc2NDY0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 10 Upper Berg Street Schapenberg Estate 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.093168433098 18.868059664965
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!