Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schnehage Self-catering Units

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schnehage Self-catering Units is op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë. Daar is 2 eenhede, Rose en Protea, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek naby verskeie geriewe in die Fichardt Park-area.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie langsaan het geriewe om kos warm te maak of koel te hou, soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.

Daar is ook 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en daar is 'n elektriese kombers op die bed. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Schnehage Self-catering Units is naby die Rosepark Hospitaal, Pick 'n Pay Hyper, Checkers Hyper en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Schnehage Self-catering Units
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Ligging

  • Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Schnehage Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Schnehage-singel 92, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe141b6e67ee4c7485087cd4747949a266790f6af8a6d3df21168fe0e1d65d447478d39d84c51bbd36b3137a4b49e66bcaffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 92 Schnehage Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 17:00-21:00 09:00 -29.15403 26.1795699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem