Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schneider House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Schneiderstraat 99, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Schneider House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Franskraal wat gehalteverblyf bied. Die huis is ideaal vir 'n groep van 8 vriende of gesinslede wat saam lekker herinneringe wil skep.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad en 'n stort in die eerste badkamer en 'n stort in die tweede badkamer.

Die nuut opgeknapte kombuis is met 'n losstaande gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met DStv Now, Netflix, Showmax en Apple Music is beskikbaar.

Die huis maak van sonkrag gebruik en klein en goedgemanierde honde is welkom mits dit vooraf so gereël is. Groter honde word ongelukkig nie toegelaat nie.

Franskraal is bekend vir sy lang sandstrande en wonderlike voëlkykgeleenthede. Daar is ook 'n aantal voetslaan- en staproetes rondom die dorp en uitstekende 4x4-roetes. Aktiwiteite in die area sluit swem, fietsry, haaihokduik en walviskyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Schneider House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Schneider House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Raiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Schneiderstraat 99, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schneider House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Schneiderstraat 99, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08759e7d12aeb89236b91fc70fc6eaf35987024dc9de2413d7c6ffa5f3e631cb68cd934987ea1dcf83b5262187954ae5797b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 99 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 16:00 -34.6047749 19.4001309
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem