LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schoenies B&B | LekkeSlaap
+6

Schoenies B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Marine Rylaan, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Schoenies B&B is in die kusdorpie, Schoenmakerskop, net 8 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die B&B is net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die eenheid is apart van die privaat hoofhuis en dis baie privaat.

Die woonstel het 2 slaapkamers: daar is 'n dubbelbed in hoofkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Dié twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet, en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV in die eenheid met sekere DStv-kanale. Die eenheid is omhein en troeteldiervriendelik met 'n hek wat gesluit kan word en daar is parkeerplek op die perseel.

Ontbyt is beskikbaar op versoek en teen ekstra kostes. Dit word genuttig in die hoofhuis.

Schoenies B&B is 15 minute se ry vanaf Nelson Mandela Metropolitan Universiteit, Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Humewood Gholfklub, asook Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad.

Slaapplek

’n Bespreking by Schoenies B&B sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Schoenies B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 30 Marine Rylaan, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Schoenies B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Marine Rylaan, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlNTY0ZjY0LWZkYmYtNGUwMS1iODRjLTBhZjU0MzMyMWJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 30 Marine Drive Schoenmakerskop 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.04003 25.53834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!