LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schoenies B&B | LekkeSlaap
+6

Schoenies B&B

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Schoenies B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Roger O - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and homely

The view is spectacular, the owner was nice and friendly and ready to help however she could. The living area is on the smallish side but has all that is required. The front stoep with the sea view is perfect for relaxing.

Jenna G - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna G
Saam met vriende

It was comfortable and simple. Just what we were looking for.

Schoenies had all the basics needed for our short stay. It was a small, comfortable place to come home to rest after our busy days.

Irma H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Gasvrou Ronel is 'n gasvrou duisend en het ons vandat ons daar gekom het laat tuis voel. Plek is heerlik ingerig en het 'n heerlike week daar gerus. Sien jou weer. Ronel, duisend dankies vir my steggies en vetplante, dit is alreeds in die tuin. Sal Schoenies B&B vir enige persoon aanbeveel.

Morne E - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie om te bly.

Die plekkie is 'n baie oulike en skoon plek om by te bly. Die eienaar van die B&B het uit haar pad gegaan om dit gerieflik te maak en my te help met alles wat nodig was, baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan om daar te bly.

Schoenies B&B's terugvoer

Halo dit was lekker om julle hier te he en ek is bly die planted is klaar geplant mooi bly.
Ronell

Schoenies B&B
Lorna C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna C
Enkelreisiger

Clean and comfortable. Excellent location and hostess.

Rowell goes the extra mile to be caring.

Janita N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita N
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Jy voel dadelik welkom, die eienares is ongelooflik gasvry en gesels heerlik, die plek is ruim en goed toegerus.

Noleen R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik by Schoenies gebly en ons gasvrou was awesome.

Baie dankie, Ronelle!

Danie J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Besigheidsreis

Stil en goed geleë.

Lekker oornag of selfs vakansieverblyf met 'n ongelooflike goeie tarief. Sal beslis weer daar oorslaap!

Andre V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Dit was ongelooflik en was baie bly oor alles.

Will net vir Ronel se baie dankie vir 'n wonderlike vakansie. Die 9 dae wat ons daar was was sommer uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar vakansie hou. Ons het nie verwag dat dit so sal wees nie en toe ons daar kom het ons sommer tuis gevoel en gedink dat ons by ons eie huis was. Weereens wil ons Ronel bedank vir die tydjie saam met haar. Ons beveel enige iemand aan om gerus daar te wil aanklop vir 'n heerlike vakansie. Vir die vriendelikste gas vrou ooit.

Schoenies B&B's terugvoer

Goeie dag Andre,

Baie dankie vir julle mooi woorde oor julle bly by my. Hoop ons kuier weer eendag saam. Ronell

Schoenies B&B
Coral T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coral T
Gesin met tieners

Excellent, such a wonderful place.

Lovely, what a great place, wonderful, clean and neat.

Carel V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met vriende

Heerlik, maar effe beknop vir meer as 2 mense.

Rustig en bietjie beknop.

Pierre R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en gasvrye gasvrou. Besonders netjies met 'n pragtige uitsig oor die see. Het baie veilig gevoel en lekker geslaap!

Winderig, maar baie lekker! PE het baie groot geraak en bied ontsaglik baie. Vriendelikste mense in die land!

Veronica E - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica E
Saam met vriende

Baie aangenaam gewees.

Bake vriendelik ontvang. Plek was netjies en skoon. Geriewe was op standaard. Sal weer daar tuisgaan. Baie dankie.

Ben B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis die moeite werd.

Lekker privaat en stil. Pragtige uitsig teen die see. Rustige en vriendelike verblyf met alles wat jy nodig het. Schoenies B&B sien ons weer!

Karen G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met vriende

Absoluut onvergeetlik!

Dierbare en hulpvaardige gasvrou wat mens sommer laat tuis voel, dankie Ronell vir 'n awesome kuier! Ons kom definitief weer. Blyplek is goed ingerig met alles wat jy nodig het en baie veilig.

Corinne H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne H

Heerlik, rustig en aangenaam.

Baie dankie Ronelle, vir heerlike bederf. Kamers was pragtig netjies. Ten spyte van die yskoue wind buite het ons heerlik warm geslaap. Genoeg komberse en heerlike koffie en beskuit. Dankie vir die ligte aansit toe ons laat tuis kom. Klein goedjies wat GROOT goeie indruk los. Ontbyt was ook heerlik.

Schoenies B&B's terugvoer

Baie dankie vir die goeie verslag en ek hoop om julle gou weer te sien. Groete Ronell.

Schoenies B&B
Joubert V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert V
Enkelreisiger

Baie gasvry en skoon. Waarde vir geld.

Waarde vir geld en baie gasvry.

Johan V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker en veilig vir een aand in 'n heerlik omgewing - vir langer as dit sal die badkamer en kombuis ongemaklik word.

Ons het onlangs by Schoenies B&B bespreek vir 'n vinnige besoek aan Port Elizabeth. Ons het die plek maklik gekry, en is vriendelik ontvang deur Ronel. Die kamer is baie knus (cosy) met alles wat 'n mens wil hê. Die bed is gemaklik en daar is genoeg beddegoed en baie lekker handdoeke. Die stort is in die bad wat nie baie lekker was nie want 'n mens is geneig om water op die vloer te mors. En die stortkop is baie laag vir lang mense soos ek. Die kombuisie is baie klein maar het alles wat 'n mens nodig het. Ons sal weer daar bly as dit vir een aand is.

Gail P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gail P
Enkelreisiger

Disappointing to be stuck at the back of the house with no view, but it is so close to the ocean that it turned out okay.

Disappointed to be stuck at the back of the house with no view, as the picture in the advert makes you think that that is the view you will have. Still it is a reasonably good rate and the ocean is just across the road. Ronell, the owner, was very friendly and accommodating of changes to the booking and also making it homely and even providing home made rusks.

Annelie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n belewenis om daar te bly. Baie rustig.

Baie dankie vir die wonderlike diens en net die rustigheid van die plek. Sal weer daar kom bly.

Prof. Alfred B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prof. Alfred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë om Port Elizabeth te verken.

Die gasvrou, Ronel, is 'n juweel van 'n mens en sorgsaam teenoor haar gaste. Die geriewe is netjies en bied huislike akkommodasie teen 'n billike tarief. Hoop ons sal die voorreg hê om weer hierdie bestemming te besoek.

Debra B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n plesier gewees om daar te kon tuisgaan.Ronel het uit haar pad gegaan om ons en ons diere tuis te laat voel.

Ek sal beslis enige iemand aanraai/aanbeveel om gebruik te maak van Schoenies B&B. Dit is rustig, stil en geleë langs 'n restaurant met uitstekende kos.

Schoenies B&B's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike woorde. Ons waardeer dit baie en hoop om julle gou weer te sien.
Groete Ronell

Schoenies B&B
Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Marine Rylaan, , Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlNTY0ZjY0LWZkYmYtNGUwMS1iODRjLTBhZjU0MzMyMWJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 30 Marine Drive Schoenmakerskop 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.04003 25.53834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!