Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoenmakerskop Self-catering Apartments

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 116

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Schoenmakerskop Self-catering Apartments
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Adele B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort, ongelooflik lekker.

Ongelooflik, lekker! Sien uit na die volgende keer. Kan die plekkie beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo F
Besigheidsreis

Voel soos 'n krimineel.

Voorafkommunikasie was goed met betrekking tot ligging ens., maar toe ons daar aankom het jy soos 'n krimineel gevoel. Daar is 'n foto van jou ID en karregistrasie geneem en daar was vorms wat moes ingevul word. Die dame kon nie regtig sê hoekom nie, behalwe dit word gebruik om op die groep te laai, maar verder geen verduideliking nie. Daar was twee sakkies koffie, 2 sakkies suiker en 2 sakkie cremora in die een kamer en die ander het niks gehad nie. Die yskas moes eers aangesit word. Anders as die bogenoemde, was die kamers skoon en die plek het 'n baie mooi uitsig, maar dit is omtrent dit. Die naaste eetplek is 15 tot 20 minute weg. Dit sou gaaf wees indien daar 'n volle bekendmaking is sodat 'n mens weet waarvoor jy in is indien jy daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Saam met vriende

Overall, it was a great stay and we were happy with the service we received.

The host allowed us to check in earlier. The rooms at Schoenmakerskop Self-catering Apartments were clean, although a bit stuffy. The bedding was clean and fresh. The views were beautiful in a quiet neighbourhood. It was raining and we brought meat to braai, but we were told not to move the braai undercover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend Jacobus E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend Jacobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste omgewing en natuurskoon.

Parkering is 'n probleem op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé G
Gesin met tieners

Vinnige terugvoer op navraag. Bespreking maklik en reëlings oor aankoms goed getref.

Schoenmakerskop Self-catering Apartments is pragtig. Maak tyd vir staproete teen die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n nagmerrie!

Met aankoms het plek nie te sleg gelyk nie. Maar o wee, toe ons die bed oopmaak om in te slaap was dit wit beddegoed vieslik vuil. Bel vir Dellmarie en vra vir nuwe beddegoed. Sy stuur 'n dame om te kom kyk maar so ongeskik. Skuif ons toe na die volgende eenheid. Die volgende oggend om 8H25 klink dit of iemand die deur wil afslaan. Die einste dame wat die vorige aand vir ons skoon beddegoed moes bring maar met niks aangekom het nie: "Julle moet 9h00 uit wees ek wil die eenheid skoon maak". Onbeskof is nie die woord nie. Volgens bespreking is uitklok tyd 10H00. Die boonste verdieping het nie krag nie maar die onderste gedeelte het krag gehad die oggend. Toe ons die kamer verlaat het die gaste langs aan 'n lekker koppie koffie geniet. Hoe verklaar jy dit? Ek sal glad nie hierdie plek aanbeveel vir enige gaste nie. Dit was 'n nagmerrie van die begin tot die einde! Uiters teleurstellend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Schoenmakerskop Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie vir u resensie.
Ek neem baie trots in ons luukse selfsorgeenhede in Schoenmakerskop, en elke storie het maar altyd twee kante.
Ek neem kennis van u klagtes en was dadelik deur my en my persoonlik hanteer. My personeel was gestuur met u aankoms na 22:00 die aand, om u gratis opgradeer na ons groot see uitsig eenheid. Met aankoms na 22:00 die aand het ons spesiale vergunning gemaak om u gratis te help met laat inklok teen geen addisionele kostes.
Die donsie op beddegoed was van handoeke en dus glad nie vuil soos hier verwys nie. Die eenheid wat ons u opgedradeer het is heelwat duurder as die eenheid wat u bespreek en betaal het. Ongelukkig is beurtkrag buite ons beheer in Suid- Afrika, miskien het ander gaste 'n vles gebruik om water warm te hou. Ons bied wel gratis koffie in eenheid. Ons inklok tye is van 15:00 tot 20:00 en uitklok tyd voor 09:00.
Indien u bietjie later wou uitklok kon u my geskakel het soos met aanskoms, aangesien u wel my nommer het. Ek sou met graagte gehelp het. Ek is seker as u na ons resensies kyk sal u sien al ons gaste is baie tevrede met die verblyf. Ons bied luukse selfsorg akkommodasie teen bekostigbare pryse.
Groete, Mev Mulder.

Schoenmakerskop Self-catering Apartments
Gerrit E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Good service, neat apartments.

The apartment we had was neat, well stocked with a mini kitchen /TV and well maintained. The service was friendly and to the point. The shower however had one door panel missing which tend to create a water hazard on the bathroom floor. The apartments at the back are small and suitable for sleeping, cleaning and grabbing some food to eat but not for an extended stay. It served us well because we came done for a sport event. The sound proofing between the apartments is not up to standard, we had to listen to our neighbour's music and karaoke attempts from 6 in the morning. Complaining did not do much to keep the noise down. These guests fortunately checked out at 10. I suspect the front apartments with a sea view will be better suited for a holiday and most likely less noisy. It is certainly a nice coastline to enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike plekkie om te bly.

Ruim vakansieverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O
Gesin met klein kinders

Natuur, see rustig.

Lekker gebly. Goed toegerus. Veilig. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aloysia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aloysia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view.

Loved the place. Beautiful view from the balcony. Walking distance from the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, net wat ons nodig gehad het.

Dit vreeslik geniet, kan wel voorstel dat daar in kamer D, 'n gemaklike stoel geplaas word, die spasie is beperk, maar ek dink dit sal wonderlik wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steven K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hot water was a problem, internet photos misleading.

At a place where water is scarce, the hot water takes ages to come out the taps. The photos of the apartments are very misleading, as there are more than only one type of apartment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm water was 'n probleem, internetfoto's misleidend.

Die warm water vat vir ewig om uit die kraan te kom waar die water skaars is. Die foto's van die woonstelle is baie misleidend, aangesien daar meer as slegs een woonstel is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristy H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kristy H
Gesin met klein kinders

Clean and friendly.

We were met by a lovely, friendly face. The apartments were smaller than I expected, but were clean and had thoughtful inclusions like the ceiling fan, a full size fridge and extractor fans in kitchen area and bathroom. The mattress was comfortable and we appreciated our toddler being accommodated. Collection and return of keys was easy. Thanks for the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Baie netjies en gerieflik met 'n pragtige uitsig oor die see.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj O

Baie lekker met mooi ligging en baie veilig.

Ek sal enige tyd weer by Schoenmakerskop gaan bly. Die plek is baie netjies en die area is een van die mooiste areas in P.E. Die see is reg oorkant die pad. Die verblyf was lekker en alles was skoon en netjies toe ons daar aankom. Mnr. Mulder het uit sy pad gegaan om ons verblyf lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R725
R725 R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf R725
R725 R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf R725
R725 R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 48, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX9T92eq9Oe807G8ATdFZnudDazfGkKZsV5yIpKkIj5a40snKfx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725 nouVanaf R580 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 48 Marine Drive Schoenmakerskop 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.04014 25.54095
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem