LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schonen Place | LekkeSlaap
+13

Schonen Place

14 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moltenostraat 16, Schonenburg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Schonen Place bied verblyf in die eienaar se huis en is geleë op 'n velige landgoed in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornag-verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe en die N2 en die R44.

Verblyf word aangebied in 2 kamers wat smaakvol ingerig is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, yskassie, mikrogolfoond, ketel, koppies en 'n haardroër. En daar is 'n privaat badkamer met bad, stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n seisoenale woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer.

Parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en Schonen Place is net 600 m vanaf verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die Boland.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Schonen Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Moltenostraat 16, Schonenburg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schonen Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moltenostraat 16, Schonenburg Estate, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMzIwNmJjLWUwZDQtNDdjMi05ZDhlLWEyNmM3Y2QyM2Q0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 16 Molteno Street Schonenburg Estate 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -34.065547622628 18.814263939857
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!