Schooling's Guesthouse
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 58, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Schooling's Guesthouse is met groot liefde tot sy eertydse prag gerestoureer om aan die 1840's te herinner. Hiér kry gaste die geleentheid om tydelik te ontvlug en hulself in 'n geskiedkundige atmosfeer te bevind. Schooling's Guesthouse bied persoonlike diens en geriewe om aan die mees gesoute reisiger se behoeftes te voldoen. Dié instansie bied egte Victoriaanse gastehuis-verblyf in Karookothuise in Markstraat, Cradock.
Die huis-eenheid is beskik oor sy eie kombuis met 'n stoof en 'n yskas. Daar is ook 'n privaat sitkamer met DStv. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV.
Die tuinkothuise het elkeen 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof wat op aanvraag beskikbaar is, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. 'n TV met DStv, 'n voorstoepie en 'n privaat ingang is ook beskikbaar. Dié kothuise is baie gerieflik en knus, en ideaal vir 'n wegbreeknaweek.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Markstraat 58, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Schooling's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 58, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom