Schooling's Guesthouse
Opsomming van Resensie
Nina B - Des 2020
Gemiddeld
Stunning, quaint, clean.
Rika P - Sep 2020
Gemiddeld
Skoon en rustig en veilig en gerieflik.
Maryke S - Des 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Etienne V - Jul 2019
Gemiddeld
Stil en aangenaam.
Karin J - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige plek vol karakter.
Sunette B - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekend, netjies, waarde vir geld!
Deon D - Des 2018
Gemiddeld
Basies, maar netjies en silwerskoon.
Marilize V - Sep 2018
Gemiddeld
Rustige nag op goeie beddens na 'n lang reis van 10 ure.
Chris B - Sep 2018
Gemiddeld
Lovely clean house in great location and excellent value for money.
Karen B - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelik en baie behulpsaam!
Marike L - Jan 2018
Gemiddeld
Super lekker gebly in die pragtige huisie.
Lees meerIan S - Des 2017
Gemiddeld
Gerieflik.
Marlize O - Apr 2017
Gemiddeld
Teleurstellend en misleidend.
Lees meerSusan M - Mrt 2017
Gemiddeld
Aangenaam.
Louise P - Feb 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Lilly S - Feb 2017
Gemiddeld
Dit is regtig nie 'n plek vir ons nie.
Marinda B - Jan 2017
Gemiddeld
I am quite satisfied with the establishment. Please just provide shower caps to the guests.
Andre B - Jan 2017
Gemiddeld
Kan hierdie plek beslis aanbeveel. Puik waarde vir geld.
Willy K - Jan 2017
Gemiddeld
Goeie oornag verblyf.
Schooling's Guesthouse's terugvoer
Hi Willy, hier is veilige parkeering vir waentjies en karavane. Dit mag net nie die hoogte van 'n karavaan oorskry nie. Baie dankie.
Alan V - Jan 2017
Gemiddeld
Neat and clean.
Jaco B - Jan 2017
Gemiddeld
Pragtig.
Zandre J - Des 2016
Gemiddeld
Gemaklik.
Antonie W - Des 2016
Gemiddeld
Excellent location and perfect surroundings. Clean and well-furnished.
Simmone B - Okt 2016
Gemiddeld
It was clean and tidy - very nice.
Stephanus B - Okt 2016
Gemiddeld
Basies goed.
Linda W - Jul 2016
Gemiddeld
Lekker knus en ideaal geleë.
Anne C - Jul 2016
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet. Baie sentraal en netjies. Sal definitief weer daar bly.
Herby B - Jul 2016
Gemiddeld
Gemaklik, vriendelik en bekostigbaar.
Reece B - Mrt 2016
Gemiddeld
Ons het die vakansie terdeë geniet.
Nadeem W - Mrt 2016
Gemiddeld
Don't stay for more than one day.
Schooling's Guesthouse's terugvoer
Good day. We do wash towels every second day . For private clothes you need to pay R60.00 a load. Every guest house that I know of do have a laundry service and you pay extra for it.
Kevin W - Jan 2016
Gemiddeld
In disrepair.
Heidi V - Des 2015
Gemiddeld
Skoon, netjies, goed toegerus en vriendelike diens.
Marion F - Des 2015
Gemiddeld
Adequate overnight stop.
Gerrit S - Aug 2015
Gemiddeld
Nice and clean. Good value.
Almarie T - Jul 2015
Gemiddeld
Verblyf was goed!
Pauli V - Mei 2015
Gemiddeld
We had good night rest and will use it again if we stop-over in Cradock
Elizabeth V - Mrt 2015
Gemiddeld
Enjoyed the stay
Mitchell C - Mrt 2015
Gemiddeld
Great place to stay, highly recommended !
Jan K - Jan 2015
Gemiddeld
Redelik.
Christi B - Jan 2015
Gemiddeld
Heerlik skoon!
Mauro C - Jan 2015
Gemiddeld
Very bad.
Fabien L - Des 2014
Gemiddeld
Felt like at home!
Steve Z - Des 2014
Gemiddeld
Lekker oornagplek.
Elsa D - Nov 2014
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Waarde vir geld.
Samantha R - Sep 2014
Gemiddeld
Great place for a group!
Bets F - Aug 2014
Gemiddeld
Ek het tuis en gemaklik en veilig gevoel!
Johannes V - Jul 2014
Gemiddeld
Dit was 'n baie netjiese Karoo-huis met groot kamers en lekker warm beddens.
Leslie H - Jun 2014
Gemiddeld
Clean guesthouse
Sandra N - Jun 2014
Gemiddeld
'n Heerlike en stylvolle oornagfasiliteit teen 'n bekostigbare prys.
Maynard M - Jun 2014
Gemiddeld
Baie lekker rustige aand en goeie nagrus
Craig M - Jun 2014
Gemiddeld
Clean and comfortable but quite basic for the price.
Tracy T - Mei 2014
Gemiddeld
Affordable, convenient and quaint!
Derek A - Mei 2014
Gemiddeld
Central, comfortable
Lans M - Mrt 2014
Gemiddeld
Lieflike Karoo, lieflike Cradock, lieflike Schoolings Huis!
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 58, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom