Paternoster Akkommodasie by Roosmarijn Guest House | LekkeSlaap
+54
+54

Roosmarijn Guest House

133 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trappiesklipstraat 1, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16

Beskrywing

Roosmarijn Guest House is in Paternoster, 'n bekende vissersdorpie aan die Weskus, net 150 km se ry van Kaapstad af. Dié gastehuis is in die tweede ry huise, net 100 m se stap van die see af.

Dié skoon verblyf in 4 en suite-dubbelkamers met koninggrootte- beddens, 'n privaat badkamer met 'n stort, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en yskassies. Al 4 kamers het 'n kaggel vir 'n romantiese atmosfeer en om die ergste winterkoue af te weer.

Kinders van 16 jaar en ouer is welkom. Rook is binnenshuis streng verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Ontbyt is by die nagtarief ingesluit en kan by die koffiewinkel hier naby of by die kombuis geniet word.

Paternoster is 'n sonderlinge vissersdorpie aan die Weskus. Die dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer wat gekenmerk word deur helderblou waters, afgewitte kothuise, tradisionele vissershuisies en eindelose wit sandstrande.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 133 resensies vir Roosmarijn Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Trappiesklipstraat 1, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roosmarijn Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trappiesklipstraat 1, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUyu948lEaSM4hWBHBZuS57og7hEZ7XZ8DDob4Ze0m9dEZMO6A1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 8 Schoonerklip Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.805273782187 17.898183266201
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za