Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoongelegen Rooms

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoongelegen Rooms is gerieflik naby die N2 geleë. Hierdie selfsorg-verblyf bied gaste maklike toegang tot die omliggende dorpe en bestemmings. Ons is 15 km vanaf Riverdal, 26 km vanaf Stilbaai en 75 km vanaf Mosselbaai geleë.

Verblyf word in 2 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 7 gaste. Elke luukse kamer het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis en braaigeriewe en vuurmaakhout is beskikbaar. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe. Aandete kan op versoek bedien word.

Gaste kan hul stapskoene saambring en 'n ent in die veld gaan stap en bergfietsry. Hierdie bestemming is 'n voëlkyker se paradys tydens die lente.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Schoongelegen Rooms
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 10

Ligging

  • Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoongelegen Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1OWQ0MTlkLWVmMDMtNDU1MC1iZGM3LTZmM2M5NjY0MDY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 Schoongelegen Riversdal 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175212552373 21.315716421609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem