Erasmusrand Akkommodasie by Schoongezich Boutique Hotel & Conference | LekkeSlaap
+7
+7

Schoongezich Boutique Hotel & Conference

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-straat 369, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Schoongezich Boutique Hotel & Conference is in die voorstad Erasmusrand in Pretoria.

Verblyf word gebied in 3 kamerkategorieë, elk smaakvol ingerig met 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n waaier, kluis, yskassie, haardroër, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Maaltye is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ingesluit. Die hotel bied ook konferensiegeriewe aan tot 50 gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Schoongezich Boutique Hotel & Conference
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Schoongezicht-straat 369, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Schoongezich Boutique Hotel & Conference het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-straat 369, Erasmusrand, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ox6dmSvdif1dWZuVinvWRqRAWuyXUwCHqGdOuHYAxNEoYNWnP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 369 Schoongezicht Street Erasmusrand 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.81598 28.255033
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za