Paarl Akkommodasie by Schoongezicht Country House and Cottage | LekkeSlaap
+82

Schoongezicht Country House and Cottage

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Schoongezicht Country House and Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liesel S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel S
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Die huis is ongelooflik mooi en het alles gehad wat ons nodig het. Ons kon rustig die Saterdag klaar maak vir die Pink Polo en het die Sondagoggend buite langs die dam gesit en koffie drink. Dit was so lekker ons het amper ons planne gekanselleer sodat ons net daar verder kan kuier! Jacomi is 'n amazing host en was die vriendelikheid vanself. Absoluut 'n bargain vir alles wat jy kry.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Dankie Liesel! Dit is soooo lekker v ons as ons gaste happy is, so baie dankie vir die fantastiese resensie.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Julle was ook regtig ñ oulike jongklomp.

Schoongezicht Country House and Cottage
Engela R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela R
Saam met vriende

Ons het lekker gebly.

Dit is rustig, veilig en sentraal geleë. Alle geriewe is beskikbaar. Ons was baie bly oor verwarmer in die kamer aangesien dit koud was. Eienaar was baie geduldig met ons wat gesukkel het met die verskillende remotes vir hekke. Breekskadedeposito is vinnig terugbetaal.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Dankie Engela,

Ek is bly julle het lekker gebly. Ek hoop julle kom weer.

Vriendelike groete,
Jacomi Hanekom

Schoongezicht Country House and Cottage
Herman J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman J
Saam met vriende

Baie lekker ontspannende omgewing.

Dit is baie aangenaam om na 'n lang dag agteroor te sit en te ontspan, sal dit beslis aanbeveel vir almal wat wil wegkom van die gewoel. Groot kamers, met alles wat jy nodig het om van die huis af weg te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice and relaxing environment.

Very nice to place to kick back and relax after a long day, would certainly recommend it to anyone who wants to get away from the hustle and bustle. Big rooms, with everything you would need to enjoy a stay away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Dear Herman,

Thank you so much for the kind review. You were also nice guests to host, so please visit us again.

Kind regards,
Jacomi

Schoongezicht Country House and Cottage
Shandre D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre D

Ideale wegbreek uit die stad.

Absoluut wonderlike huisie! Dit is knus, stil en verfrissend. Die gasheer was vriendelik en so nuttig. Beslis waarde vir geld en wil graag weer teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect getaway/break from the city.

Absolutely wonderful cottage! It's cosy, quiet and refreshing. The host was friendly and so helpful. Definite value for money and would love to go back again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charmaine V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Gesin met tieners

Baie lekker en gemaklik.

Baie netjies, heerlike rustige atmosfeer.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Baie dankie Charmaine, Dit was ook lekker om julle by ons te hê. Kom gerus volgende jaar weer hoor!

Groete
Jacomi

Schoongezicht Country House and Cottage
Johann H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Gesin met klein kinders

Baie netjies in 'n ruim huis.

Ons was 'n gesin van 6. Die heerlike huis wat uitstekend toegerus was het die verblyf vir ons baie aangenaam gemaak. Dankie aan die eienaar wat spesiaal vir ons toegelaat het om ons familie die Vrydagaand daar te kon ontvang. Dankie vir die ekstra stoele en tafel wat voorsien was.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Johann.
Julle was ook 'model' gaste, en dit was lekker om v julle te huisves. Kom gerus weer.

Schoongezicht Country House and Cottage
Sanet B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig en rustige verblyf.

Graag wil ons jou bedank vir die pragtige verblyf en al die bederfgoedjies soos beskuit, plaasmelk en vars blomme. Ons het so welkom gevoel en kon die asemrowende uitsig vanuit elke vertrek waardeer. Alles was netjies en skoon. Die tydjie saam met ons kinders was so spesiaal. Die perde is vir ons "stadsjapies" 'n belewenis. Dankie vir jou vriendelike diens met die bespreking en gasvryheid met ons aankoms. Net jammer ons kuiertjie was so kort, sal volgende keer beslis langer bly. Suzan is so vriendelik en bedagsaam. Nogmaals dankie!

Jannie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jannie B
Gesin met tieners

Uiters teleurstellend.

Daar is bitter min aandag gegee aan die eenheid. Kwaliteit van gebou in swak toestand en toebehore glad nie voldoende vir selfsorg-eenheid. Linne is stukkend en uitgewas. Jammer om die inligting te deel, maar doen dit ter wille van gaste en die webtuiste se goeie naam. Beslis 'n nee vir verblyf.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Beste Jannie,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ek is jammer, ek weet julle het regtig baie probleme ondervind - die krag wat eenkeer afgegaan het en ons het gedink dis Eskom aangesien ons bure ook sonder krag was, en toe werk die pomp nie en julle sit sonder water vir 'n verdere 30 minute.

Nie om verskonings te maak nie, maar gun my die geleentheid om ook ander potensiële gaste in te lig dat alles wat beskikbaar is in terme van toebehore wat op ons advertensie gelys is.

Ons stuur 2 weke voor gaste inboek 'n inligtingstuk met 24 punte waarin daar, onder andere, genoem word wat beskikbaar is in terme van die toerusting. Daar is goeie kwaliteit potte, panne, bekers en glase - jammer julle het een koffiebeker gekoop, maar daar was wel 6 baie netjiese koppies en pierings saam met 3 ander koffiebekers (en julle was net 4 mense). Daar is ook ander netjiese en bypassende breekware wat genoeg is vir 6 mense. Dus, wat anders behalwe die vrieskas (daar is wel 'n yskas) voel julle het gekort? Ek was nog nooit in 'n kothuis met 'n oond nie of enigiets meer as 'n kroegyskas nie. Ten minste het julle 'n groot yskas gehad en 'n heerlike onderdak braaiarea.

Ek is jammer dat jy dink die gebou is in 'n swak toestand. Dit is juis nuut oorgedoen so klompie maande gelede, vandaar die sementreuk wat vir jou onaangenaam was.

Die linne is nie stukkend en/of uitgewas nie. Ons moes om 21:30 op die eerste aand jul beddegoed gaan omruil het omdat daar iets soos 'n muiskos/krummels tussen jul kussings was waarvoor ons natuurlik baie om verskoning gevra het, maar dit was buite ons beheer. Aangesien ons op 'n plaas bly, kom daar soms ongediertes in so huisie, al was dit silwerskoon. So ook die padda wat ook die laaste dag by julle ingetrek het.

Alles was silwerskoon en splinternuut. Die nuwe beddegoed wat ek toe vinnig in die laataand kom opsit het, het ek sommer uit my eie linnekas gegryp om tyd te spaar, en nie gesien die een laken is 'geskif' nie. Jy sal wel onthou dat ek daardie laken toe as 'n matrasbeskermer gebruik het en skoon, nuwe lakens - nou wel blou en nie mooi wit of beidge soos gewoonlik nie - as bo-oor lakens. Ons het selfs die komberse omgeruil. Ons het die volgende dag, voor middagete, wéér skoon beddegoed gaan opsit.

Wat ek wel dink jy as uitgewas beskou en verwar, is dat ons lakens almal winter flennielakens is - ons is een van bitter min gastehuise wat winterlakens vir gaste verskaf. Dis jammer dat jy dit as uitgewas beskou, aangesien geen van ons winterlakens ouer as 1 jaar is nie en word slegs in die winter gebruik. 

Dis jammer dat jy 1/5 uit vyf punte gee vir 'waarde vir geld' na ons geen kansellasiefooie gehef het nie toe julle 3 dae voordat julle arriveer het, die eerste nag kanselleer het. Geen geld kan natuurlik opmaak vir ongelukkige gaste nie en sou jy niks betaal het nie, sou jy ook nie gelukkig gewees het nie, en dit verstaan ek.

Weereens jammer vir die ongerief.

Schoongezicht Country House and Cottage
Hennie H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en pragtige uitsig.

Netjiese akkommodasie, baie vriendelike personeel, baie veilig, net een woord - fantasties.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Baie dankie Hennie, ons is so bly julle het dit geniet hier. Kom gerus weer.

Schoongezicht Country House and Cottage
Mariske F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariske F
Gesin met tieners

Die cottage was skoon en gerieflik - ons het lekker gebly.

Die kothuis het alles wat ons nodig gehad het en het presies gelyk soos op die foto's. Die eienaars het regtig moeite gedoen want ons het baie laat ingekom en is weer vroeg weg. Kan hulle ook komplimenteer op die ekstra's soos die koffie, melk en heerlike beskuit! Dankie, ons sal weer kom.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Baie dankie Mariske, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en julle is altyd welkom hoor.

Schoongezicht Country House and Cottage
Johannes R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R

As jy van privaatheid en ruimte hou, is dit die plek.

Dis 'n heerlike, gerieflike, groot huis vir 'n gesin met alles wat ons nodig gehad het (skoonmaakmiddels, toiletware, eetgerei en nog meer). Die skoon handdoeke elke 3de dag was ook 'n pluspunt. Die feit dat ons "privaat" buite kon kuier, was baie lekker. Die beddens is goeie kwaliteit. 'n Groot bederf was natuurlik die skottelgoedwasser en die wasmasjien. En, die prys is natuurlik sakpas.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Baie dankie Helena, kom kuier gerus weer.

Schoongezicht Country House and Cottage
Natasja M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Natasja M
Gesin met tieners

Ideale plek om te bly as jy die omgewing wil verken en net daar wil slaap en ontspan.

Die eienaar was vriendelik en het ons welkom laat voel. Die dekor in die huis is mooi. Dit is 'n lekker plek as 'n mens net wil ontspan en niks doen nie of wil uitry na ander plekke aangesien daar niks op die plaas is om te doen nie, behalwe visvang. 'n Braaiplek in plaas van 'n Webber sou lekker gewees het. Die toilette was ongemaklik laag en die toonbank tussen die kombuis en sitkamer onprakties hoog.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Dankie vir die positiewe kritiek Natasja, ons sal probeer aandag gee aan die punte genoem. Ons hoop nie die feit dat daar niks op die plaas is om te doen, het julle te veel gepla nie, hopelik het die ongewing opgemaak daarvoor. Hopelik het die seuns ook darem gaan swem in die damme en rondgeloop op die plaas. Dit is ook 'n lieflike plek vir voëlkykers, as julle sou belang gestel het.

Schoongezicht Country House and Cottage
Hermien M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien M

Regte plek om te gaan rus voor die kaggel!

Een van die min plekke waar dit wat jy op die foto's sien, is wat jy kry! Baie dankie vir die ontvangs, omgee en kommunikasie! Ons was heeltemal tuis en het heerlik gekuier. Die huis is werklik meer as ruim genoeg vir 6 mense. Die perde en volstruis het ook vriendelik gegroet. Pragtige plek, opregte gasvryheid, beslis waarde vir geld. Dankie Jacomi.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Baie dankie, Hermien. Ek is so bly julle het lekker gebly. Ek moet sê julle was ook nou nie moeilike gaste nie en het ons plek mooi opgepas!

Jacomi

Schoongezicht Country House and Cottage
Anne-marie G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, pragtige natuurskoon.

Gerieflike verblyf met mooi berge en damme om die huis.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Baie dankie Anne-Marie,
Julle kan gerus weer kom kuier, Julle was wonderlike gaste.

Jacomi

Schoongezicht Country House and Cottage
Bryan P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax.

If you want a place to get away for a few days and relax, this is the place. Our bed was perfect, best sleep that we've had in a long time.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Dear Bryan,

Thank you, your kindness is appreciated. We would love to host you and Marylou again!

Go well,
Jacomi

Schoongezicht Country House and Cottage
Helene B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het heerlik gebly.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Ek kan hierdie huis aanbeveel. Ons is 'n gesin met volwasse kinders wat alreeds hulle eie kinders het en het veral die uitleg van die huis geniet.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Dankie Helene, julle was ook wonderlike gaste om te hê. Julle het ook ons huis opgepas soos julle eie, en dit sal lekker wees om julle weer hier te verwelkom.
Dankie ook dat jy tyd gemaak het om hier iets te skryf.
Groete
Jacomi

Schoongezicht Country House and Cottage
Schalk K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk K
Gesin met tieners

Perfek.

Afdak te laag vir Kombi. Verder great.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Dankie Schalk,
Jammer daaroor te hoor, maar bly dat alles verder na wense was.
Hoop ons sien julle weer!
Groete,
Jacomi

Schoongezicht Country House and Cottage
Adele C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Adele C
Gesin met tieners

Aande is rustig.

Ons het heel lekker gebly, baie ruim woning, die aande langs die vuur was heerlik, my dogter het die diere gelove, veral vriendelike honde. Sentraal genoeg geleë om omliggende dele te kon besoek.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Dankie Adele, ons hoop ons sien julle weer!
Groete,
Jacomi

Schoongezicht Country House and Cottage
Francois S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Fantasties, rustig en uitstekende waarde vir geld.

Het baie lekker verblyf gehad. Die plaasdiere, die vriendelike hond en die uitstekende geriewe het gesorg dat ons baie lekker gerus het. Dankie, ons sal definitief terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic, peaceful and great value for money.

Had a great stay. The farm animals, the friendly dog and the great amenities made for a great rest. Thank you, we will definitely be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Schoongezicht Country House and Cottage's terugvoer

Thanks so much, we will appreciate it if you visit us again! We are so happy, that you are happy, because we really try our best!
Kind regards,
Jacomi
Schoongezicht

Schoongezicht Country House and Cottage
Adriaan N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan N
Gesin met klein kinders

Groot, ruim plaashuis, digby die Paarl.

Heerlike rondhardloop-plaas vir kinders! Waarde vir geld. Pragtige ruim plaashuis tussen damme op 'n plaas. Baie veilig, hoewel teenaan dorp. Kan heerlik rondstap op plaas tussen perde en volstruise en kinders het die spasie geniet! Ook Lyla die Labrador is dierbaar! Vir die kinders was die XBox 'n wenner en Pa en Ma het lekker voor die kaggel sit en rooiwyn geniet! Goed geleë ten opsigte van die skole in Paarl. Net 6 minute vanaf Paarl Gimnasium Hoërskool.

Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongezicht-landgoedere, Bo Dal-weg, Dal Josaphat, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjMjcyYzBmLWRiOTQtNGFkYy04YWI1LWM1MjQ2Yzk3MTYxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Schoongezicht Estate Bo-Dal Road, Dal Josaphat 7620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.696369265592 19.014319181442
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za