Schoongezicht Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stil, veilig en goed toegerus. Ons het een nag oorgebly. Die kamer is heerlik ruim met pragtige fasiliteite. Die yskas het allerhande drink- en eetgoed beskikbaar gehad. Dit is wonderlik om die opsie van filterkoffie in die kamer te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

A Benchmark for Boutique Luxury. The website-associated guesthouses never disappoint, but The Schoongezicht Guesthouse truly raises the experience to the next level. Every detail in the room has been thoughtfully considered, with no expense spared in ensuring comfort and quality. This goes far beyond excellent mattresses and fluffy white towels. The hosts were absolutely gracious and welcoming. My only regret is that I was there for just one very short night! As a professional in the hospitality industry, I’m genuinely delighted to see this level of service and attention to detail emerging in this exciting, up-and-coming accommodation trend. Well done to the Schoongezicht team!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Schoongezicht Guesthouse
Thank you for your kind words, Brett! It means a lot to us as owners!

Tanya K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Netjiese verblyf en vriendelike gasvryheid. Baie lekker oornag. Naby geleë aan restaurante. Geskik gewees vir sakereis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik netjies, rustig en sal beslis aanbeveel. Ja, baie gerieflik naby Medikliniek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Schoongezicht Guesthouse
Baie dankie vir julle terugvoer, Jacob. Groete. Sakkie en Colett

Gareth S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Highly recommended. A great little gem nestled in Durbanville, 5 km from multiple great wine farms. The room was superbly furnished and stylishly decorated. The bathroom was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Schoongezicht Guesthouse
Thank you very much for your feedback, Gareth. We do appreciate it. Sakkie and Colett

Anton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gemaklik. Ja, baie. Alles baie lekker. Ontbyt was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Schoongezicht Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Goed gaan! Sakkie en Colett

Willem E
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

We will definitely go there again! We were welcomed on arrival and greeted on departure by our very friendly and helpful hostess. The family room we stayed in was very clean, well equipped and top notch. The neighbourhood is quiet so we had a good night's sleep. A very positive experience for all of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renette L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie aangenaam. Ons het oornag vir 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colett
Schoongezicht Guesthouse
Dankie vir julle terugvoer. Goed gaan! Colett en Carine

Chazelle D
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Baie gerieflik. Kamer baie netjies en skoon met alle moontlike geriewe. Gasheer baie vriendelik en beskikbaar om te help, maar dit was nie nodig om hom te kontak vir enigiets nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colett
Schoongezicht Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Chazelle. Ons waardeer dit opreg. Groete. Sakkie en Colett

Tikkie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Skoon, vriendelike personeel en eienaars en baie lekker sentraal. Baie lekker gebly - alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colett
Schoongezicht Guesthouse
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete Sakkie en Colett

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 159

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Eland Road Schoongezicht, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74850f748057c9c8e0c9bac56dcf2c3420d1370224b314752dfdbc058e7f4c0e7fd134a9b226088f5e5f8b277fcbe5d2efce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 2 Eland Road Schoongezicht Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8181654 18.6501449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang