Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schroderhuis Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröder-straat 144, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die gastehuis se suiwer linne, regdeur tot by die Persiese tapyte, sal jou verblyf onoortreflik maak. Ons gee aandag aan die fynste details om te verseker dat jou besoek aan die Noord-Kaap absoluut onvergeetlik is.

Ontspan in die beddens wat met luukse, spierwit linne opgemaak is en word wakker met die bedwelmende geur van varsgemaakte koffie en 'n buffet-ontbyt in die lug. En as die son later warm word kan jy langs die silwerskoon swembad met sy lapa en braaigeriewe ontspan.

Die Schröder Gastehuis is in 'n lieflike deel van Upington, naby top-restaurante, winkels, hospitale en die lughawe geleë. Aandete kan vooraf by ontvangs bespreek word.

Schröder Gastehuis bied 14 volledige en suite-kamers en 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers vir gesinne op reis. Elke eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging, WiFi, DStv, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 79 resensies vir Schroderhuis Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Schröder-straat 144, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Schroderhuis Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröder-straat 144, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHNZmGPVlkLuOEU2Sgx7qbQwu3r9Dz5zIzJUu09cmsJ6VgBE3OU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 144 Schroder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -28.44204400568 21.271634101868