Schreiner Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Schreiner Cottage is in Cradock en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of gaste wat wil oornag. Dis naby talle restaurante en winkels en omliggende wildplase en natuurreservate.

Die 2 eenhede is op 'n residensiële erf en bestaan uit 'n kothuis en 'n deluxe-kamer.

Die kothuis is losstaande van die hoofhuis en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis se kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n sitkamer met 'n rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die kothuis het veilige parkeerplek regs langs die eenheid en 'n privaat braaiplek.

Die Deluxe Kamer is aan die hoofhuis geheg, maar het sy eie ingang. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het 'n mikrogolf, yskas, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe, en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het gratis WiFi-toegang tydens hul verblyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Schreiner Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false