Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die pragtige voorstad Paradyskloof in Stellenbosch geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Schuilplaats Studio is 'n lieflike tuinateljee met 'n privaat ingang, 'n stoep en braaigeriewe. Schuilplaats Overnight het ook 'n privaat ingang en 'n buite-area. Beide eenhede het 'n en-suite badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n omskakelaar wat die ligte, 'n TV met DStv en WiFi tydens beurtkrag ondersteun, asook tee- en koffiemaakgeriewe

Daar is 'n stoep aan die voorkant met 'n pragtige uitsig op die berge. Die instansie is naby alle geriewe, waaronder baie gewilde restaurante, 'n supermark, die Stellenbosch-gholfbaan en die MediClinic.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 112 resensies vir Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schuilplaats-straat 14, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARfPaMww72AXqYyZ87DH5xpBzv6GvQ70FEf1laDsVGd7cj3do61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 112 5 1 5 14 Schuilplaats Street Paradyskloof 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.959074614817 18.855316489935