LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Schwalben Nest Guest House | LekkeSlaap
+5

Schwalben Nest Guest House

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Schwalben Nest Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henco K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelike mense en baie goeie diens.

Baie dankie vir jul vriendelikheid, die lekker gesels, die gasvryheid en hartlike ontvangs, sal enige tyd aanbeveel dat mense hier tuisgaan. Baie dankie oom Peter en tannie Ingrid, julle is baie kosbare mense.

Schwalben Nest Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie.

Schwalben Nest Guest House
Cecilia T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf was aangenaam, maar die eetgerei was nie op standaard nie. Van die koffiebekers was gechip. Dit was baie koud en die komberse was nie baie warm en genoeg nie. Het nie regtig waarde vir die geld gekry nie.

Schwalben Nest Guest House's terugvoer

Ek is jammer dat jy ongelukkig is. Daar was ektra komerse in die kas wat tot julle beskikking was, asook 'n muurverwarmer in die slaapkamer wat die heeltyd aan was, asook 'n gas verwarmer in die sitkamer. Die eetgerei sal na gekyk word.

Schwalben Nest Guest House
Mandi L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi L
Enkelreisiger

Wonderlik.

Baie vriendelike groete van Peter en Ingrid. Hulle het uit hulle pad gegaan om seker te maak dat ons wonderlike verblyf geniet. Ek is veral beïndruk met die feit dat daar selfs vars melk in die yskas was vir my oggenkoffie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful.

Very friendly greetings from Peter and Ingrid. They went out of their way to ensure I had a wonderful stay. I was impressed that there was even fresh milk in the fridge for my morning coffee!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quartzlaan 3, Dersley, Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1N2M2M2RkLWFmZjUtNDdiYS1hYWViLWMwMDg5ODc5OTNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 3 Quartz Avenue Dersley 1559 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.198510797051 28.419915104096
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!