Clansthal Akkommodasie by Scuba Diver.Za | LekkeSlaap
+20

Scuba Diver.Za

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 4, Sunrise Court 11, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Scuba Diver.Za is 'n vakansiewoonstel in Umkomaas, 'n klein kusdorpie aan die subtropiese Suidkus van KwaZulu-Natal. Umkomaas bied verskeie doendinge, veral vir dié wat hou van haaihokduik en visvang.

Dié woonstel het slaapplek vir 3. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-sitarea het 'n enkelbed en daar is lugversorging en plafonwaaiers.

Daar is ook 'n balkon met 'n ononderbroke uitsig oor die omgewing en die see.

Umkomaas is bekend vir sy Aliwal Shoal en duikgeleenthede. Hiér kan jy skubaduik, haaihokduik, gholf speel, visvang, rolbal speel en veel meer. Ons is lekker naby al die plaaslike restaurante. Scottburgh en Amanzimtoti is net 'n entjie weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Scuba Diver.Za sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Scuba Diver.Za
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Moodie-straat 4, Sunrise Court 11, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Scuba Diver.Za het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 4, Sunrise Court 11, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZmM5YWVkLWVmMGQtNDcwOC04ZTcwLWU5ZWM4NmE5OGU5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 4 Moodie Street 11 Sunrise Court 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.20720672582 30.800089359545
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za