Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Se La Vie Guest Suite

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Se La Vie Guest Suite
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lionel J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel J
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Skoon, netjies, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Nicolette ons het heerlik gebly.

Plek pragtig skoon, en netjies. Als van die beste. Baie stylvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Refilwe M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe M
Gesin met tieners

Welcoming and enjoyable.

I stayed there with my 12-year-old son. We enjoyed our stay, very hospitable, the owner was very welcoming and kind. The facility was well organised and very user-friendly. We left feeling like we were part of the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te bly in die Kaap.

Met ons aankoms by hierdie Se La Vie gastehuis, het ons 'n warm ontvangs van Nicolette ontvang. Ons was baie beïndruk met hierdie netjiese en skoon gastehuis, sodat ons sommer nog 3 ekstra nagte daar bespreek het. Daar is niks wat kortgekom het nie. Genoeg plek in kaste vir ons klere om in te bêre. Ons beveel hierdie plek baie sterk aan. Ons sal volgende keer beslis weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Fantasties, en vriendelike diens.

Eienaars is baie vriendelik en jy het jou eie privaatheid, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie oulike verblyf wat netjies en skoon is. Nicolette was baie gasvry en dit was lekker om daar te kon oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidric B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heidric B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon met gemaklike bed vir 'n heerlike nagrus.

Akkommodasie was van goeie gehalte met alles wat jy nodig het in die kamer. Dit is ook baie skoon en netjies, sowel as privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Waarde vir geld.

Beslis 'n plek om te besoek. Nicolette gaan uit haar pad om jou tuis en gemaklik te laat voel. Dankie vir die skoon en gemaklike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lohan A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lohan A
Enkelreisiger

Neat. Clean. Classy. Affordable. Friendly.

Se La Vie is a cut above the rest. Very clean room with fresh linen. I felt very welcome. The owner is very friendly and accommodating. For a good overnight experience go with Se La Vie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en huislike atmosfeer.

Baie netjiese, gemaklike en huislike atmosfeer. Alles wat ons benodig het was beskikbaar. Kamer is baie netjies en dekor uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustig en vryheid.

Baie mooi, sal weer kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B
Enkelreisiger

Very pleasant and well looked after accommodation.

As a single traveller it is always difficult to find reasonable accommodation. Nicollette went out of her way to accommodate me. The suite is well planned and maintained and made for a very pleasant and peaceful stay. I will make this my "home away from home" in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keel-singel 41, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuiojRRNZe9biupcQ0vdG5qVo1jWMNjjWPdiTp16smowszYxbs7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 41 Keel Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.799757890974 18.47583682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem