Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea and Valley

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Sea and Valley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Dis was baie lekker.

Enige tyd weer, ons wou amper nie huis toe gekom het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L
Gesin met klein kinders

Heerlike kuierhuis, toegerus met alles wat nodig is en nog meer.

Ongelooflik lekker gekuier in die ruim, smaakvol gemeubileerde huis met wonderlike beddens en snoesige beddegoed. Beide die braaikaggel en die klein houtstofie gebruik in die koue weer, en nie eens al die fynhout en kaggelhout opgebruik nie. Só gasvry ontvang en alles gewys deur vriendelike eienaars, bederf met vrugte, drinkgoed, beskuit en filterkoffie. Ons het so spesiaal gevoel en sal definitief weer hier kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carias C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carias C
Gesin met tieners

Our stay at Sea and Valley was excellent.

Our teenage kids loved the place. It is clean, quiet and peaceful. It is within walking distance from the beach. There is a big and nice balcony/verandah with a beautiful view of the surrounding area, including a glimpse of the sea. The hosts, Renier and Caroline were on hand to meet us and they made us feel welcome into their home; they had fires going to warm up the house and for the braai which was thoughtful of them. If you are looking for a place to relax Sea and Valley is the place. The 10km (5 km each way) on the beach from Brenton-on-sea to Buffels Bay was a highlight for our family. We would also recommend a walk on the trails along the coast where you will experience breathing-taking views of the sea as well as the Brenton-on Sea suburb: there are benches along the way where you can sit and take in the views or just contemplate life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charme D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charme D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en ten volle toegerus.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is baie netjies en het alles gehad wat ons nodig het en is daar baie "attention to detail". Kombuis is ten volle toegerus en daar was oorgenoeg warm komberse vir die naweek se koue. Die braaikamer is groot met 'n pragtige uitsig en die eiendom is toe en dus veilig vir klein kinders om buite te speel. Die diens en kommunikasie was ook uitstekend en sal ons beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl H

Heerlike gesins- en kuierhuis.

Ons is baie gasvry ontvang. Die huis is baie goed ingerig, super netjies en het die mooiste uitsig. Die diere-lewe maak dit nog meer spesiaal. Renier en Frida het ons baie welkom laat voel en ons kan die huis vir almal aanbeveel en sal verseker weer hiernatoe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla N
Gesin met tieners

Well-maintained, clean and very comfortable.

Lovely, sunny house with large windows overlooking the valley and sea. Spectacular bird life. Friendly owners who go the extra mile. Beautiful pottery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike netjiese plek met alles wat ons nodig gehad het. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Baie ruim en netjiese huis. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie goed toegerus met alles wat mens moontlik sal nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S
Gesin met klein kinders

The house is very well kept, good bedrooms and bathrooms and very peaceful.

We took our 2 Boston Terriers and they loved the garden and barked at the bushbuck which visited for the bottom garden; the living area was good for braaing in door or outdoor and the bedrooms and bathrooms very clean and comfortable. The kitchen had everything you need and the hosts charming and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 000
R4 000 R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
R4 000 R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
R4 000 R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutlaan 97, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa71cf233ed60ac2c79d5cf9e7e8f7b3430e96ead2c116b38ac60d3fdfe597df46dd4b2eedf3a0f32af0ab66d4c02ed4e98d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 97 Stinkhout Avenue Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070447339872 23.025590902447