Sea Breeze 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Breeze 8 bied selfsorgverblyf in die kusdorp, Mosselbaai by die gewilde Diasstrand. Die eenheid is ideaal geleë naby die strand, waterpark, restaurante en winkels.

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Gaste is welkom om 'n karavaan te bring vir ekstra slaapplek. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 dubbelslaapbanke en 'n stapelbed in die sitareas. Die eenheid het 1 badkamer met 'n bad en 'n handstort.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is binne- en buite-braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eenheid is veilig en daar word slegs aan gemagtigde persone toegang verleen. Die kompleks is ook met elektriese heinings omhein.

Besienswaardighede en doendinge sluit die Botlierskop Wildreservaat, Robberg Natuurreservaat, verskeie bootvaarte na Rob-eiland en Diasstrand, branderplankry, skubaduik, putt-putt en die bekende Dias-waterpark in.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Breeze 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Area 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Breeze 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za