LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Breeze Cottage | LekkeSlaap
+10

Sea Breeze Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Breeze Cottage is 'n selfsorgkothuis teen die see net 300 m vanaf Hibberdene se hoofstrand in KwaZulu-Natal. Die kothuis word omring deur lowerryke plantegroei.

Die kothuis is geskik vir 4 mense en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier en die tweede slaapkamer het stapelbeddens vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware in. Daar is 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die woonkamer (onthou asb. om jou eie DStv-dekodeerder en slimkaart bring).

Die sitkamer lei na 'n stoep-area met 'n gedeeltelike see-uitsig. Verder is daar parkeerplek onder 'n motorafdak agter 'n hek en die kothuis het 'n alarmstelsel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Sea Breeze Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Breeze Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNjUwYWJhLWFlZjYtNDVhYS04ZGZkLWQyYjkyMmExNmI3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 677 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.579273274652 30.573192046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!