Voorbaai Akkommodasie by Sea Breeze Diaz | LekkeSlaap
+8
+8

Sea Breeze Diaz

Selfsorg
  • Vanaf R1 451 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Sea Breeze 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Breeze Diaz is 'n selfsorgwoonstel wat gehalteverblyf vir 'n gesin bied. Dié woonstel is in Diaz-strand op die Tuin- en Walvisroete slegs 300 m van die strand af geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer en tweede kamer het elk 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en bad. Gaste moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke saambring.
Duvets en kussings word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Daar is braaigeriewe, 'n tafel en bankies buite. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Breeze Diaz sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach Boulevard, Sea Breeze 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 451
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Sea Breeze 2, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd822add77b870a80cc8ea9fffcab0e6ae6b903acea08c6869a2ae0bdbe857f47d49ab4631b951e7c16c65b43f7394000efef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 451  per nag (plek vir 4) Beach Boulevard, Sea Breeze 2 Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.155719292728 22.109037528207
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za