Margate Beach Akkommodasie by Sea Breeze West A | LekkeSlaap
+25

Sea Breeze West A

Selfsorg
  • Vanaf R864 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sea Breeze West A, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Breeze West A is 'n selfsorgwoonstel in Margate, in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir mooi strande, natuurlike woude, 'n subtropiese klimaat en is die ideale vakansieplek. Gaste kan ook snorkel en duik in Margate.

Die woonstel is geskik vir 6 en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die hoofgastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 2 etenstafels geskik vir 8. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis en 2 addisionele parkeerplekke wat op 'n eerste gesien-eerste bedien-basis beskikbaar is.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Breeze West A sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Sea Breeze West A, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R864
per nag (plek vir 6)
Vanaf R864
per nag (plek vir 6)
Vanaf R864
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sea Breeze West A, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90c3015bff849ee37067616620e3d92218812ef8d72be2d1eefc4562f29b4d65cf740a9322e6891568dbf4ee2afb5e0fcf24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R864  per nag (plek vir 6) Sea Breeze West A Margate 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.85997 30.368655
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za