LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Breeze Wilderness | LekkeSlaap
+28

Sea Breeze Wilderness

3 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 1000 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Sea Breeze Wilderness
Selfsorg. Volle DStv-pakket. Onbeperkte WiFi. Strand- en badhanddoeke.
Belasting en Ekstras

EKSTRA KOSTES: Eenmalige skoonmaakfooi van R1000 en terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet voor aankoms direk aan die instansie betaal word.
- Hierdie eiendom word voor elke gas se aankoms volgens die regte skoonmaakvereistes skoongemaak en ontsmet. Ontsmettingsmiddel is gratis beskikbaar vir gaste se gebruik, maar gaste moet asb. addisionele ontsmettingsmiddels saambring.
- Maksimum 8 gaste in 4 slaapkamers. 'n Ekstra opblaasmatras kan in die sitarea teen ekstra koste vir 1 of 2 gaste voorsien word.
- Daar is 'n bababedjie wat op versoek gratis voorsien kan word.
- Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
- Onbeperkte WiFi en die volle DStv-pakket is ingesluit
- Geen harde musiek na 22:00, respekteer asb. die bure.
- Rook is binne verbode, stompies moet asb. in die asbakkies weggegooi word wat voorsien is, nie op die stoep, in die tuin of in die toilette nie.
- Die huis het septiese tenks. Moet asb. nie enigiets in die toilet of drein gooi wat die tenks sal beskadig nie.
- R200 word met aankoms gehef indien gaste ná 18:00 inklok.
- Daar is nie 'n heining nie, so gaste moet 'n ogie oor klein kinders hou. Daar is 'n veiligheidsnet vir die swembad wat op versoek voor aankoms opgesit kan word.
- 'n Skoonmaakfooi sal gehef word indien huurders nie die eiendom in 'n redelike toestand laat nie, of as hulle later as die bepaalde tyd uitklok.
- Troeteldiere word toelaat indien vooraf gereël. Bepalings en voorwaardes geld.
- 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
- Die balans moet voor die inklokdatum betaal word.
- Die landgoed is baie streng wanneer dit by sekuriteit kom. Enige iemand wat die landgoed binnekom, moet 'n geldige SA ID of paspoort hê.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 2000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMDg2ZmUxLTI5MTYtNDRiOC1iMThiLTEwNGI3NDY3OTBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Marina Drive Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.998472222222 22.609027777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!