LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Breeze With a View | LekkeSlaap
+16

Sea Breeze With a View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esseboomlaan 28, Klein Berlin, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Breeze With a View is 'n selfsorghuis wat goed toegerus is in Kleinmond naby die see, winkels, restaurante, verskeie galerye, kunsvlyt en spa's.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n binnebraai-area.

Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die kamers deel 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die vierde slaapkamer is 'n solderkamer wat via trappe bereik word. Die solderkamer het 'n dubbelbedmatras en 'n driekwartbedmatras op die vloer, en 'n badkamer met 'n bad. Die solderkamer lei na 'n dek met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese braaipad, broodrooster en kookgerei. Die sitarea het banke en 'n TV met DStv. Die binnebraai-area het 'n Dover-stoof, 'n Weber-ketelbraai om buite te braai en bordspeletjies. Die braai-area lei na 'n agtertuin en daar is heelwat parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Breeze With a View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Esseboomlaan 28, Klein Berlin, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Esseboomlaan 28, Klein Berlin, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4da5ed1ad8f846a6b04ae267ef7593c7bc5f453f2037b07223d147299648abb6a8c25580cb9c4da8064edf16adff634f1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 28 Esseboom Avenue Klein Berlin 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.335151 19.038594
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!