Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Castle 2

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 22 resensies vir Sea Castle 2
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Mauritz W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met die mooiste uitsig. Goed ingerig om vir lank gemaklik te kan kuier.

Baie veiilig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel die decor uitstekend is, het ons getrek na 'n ander eenheid die volgende dag.

Die kamer is baie mooi en modern uitgelê, maar ons het geskuif van Sea Castle 6 die volgende dag. Die eenheid het geen braai-area of stoep nie en is net bokant 'n restaurant. Jou tasse ens. moet voor die kliënte in die restaurant opgedra word na die eenheid, ek sal glad nie die eenheid voorstel nie, tensy jy net een aand wil oor slaap. Baie dankie aan die vriendelike en behulpsame agent wat ons onmiddelik kon skuif na Sea Castle 6, wat absoluut uitstekend is. Ek sal definitief weer by Sea Castle 6 vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek naweek saam met my vrou.

Wegbreek naweek saam met my vrou, maar wou spesifiek van 'n sentraal geleë plek gebruik maak en Sea Castle 2 het voldoen aan al die vereistes. Wonderlike naweek gehad en die groot bad is n pluspunt veral as jou vrou versot is op bad. Sal defnitief weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud, geïrriteerd en teleurgesteld.

Interior was baie mooi en stylvol maar geen uitsig indien die deur toe is nie. Die hele plek het na rook gestink. Geen voorsiening was gemaak met betrekking tot verwarming nie. Hoewel ons die kaggel volgens instruksies gebruik het, het dit so gerook dat ons dit moes blus en vensters moes oopmaak (nieteenstaande die koue weer) om rook uit te kry. Verder was die plek/kombuis swak toegerus, handdoeke het gestink en daar was probleme met die watertemperatuur (ons moes in lou water stort een van die dae). Definitief nie aan te beveel in die winter nie! Ons stel voor die eienaar installeer 'n "jet master" of soortgelyk binne-in die bestaande kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Foto's lyk of mens amper op die see bly, maar dit is nie so nie.

Die rookreuk van die vuur is baie prominent en dis net toe ons daar aankom. Die area om die verblyf is baie vervalle.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was my eerste kuier in Paternoster en dit was fantasties.

Die verblyf, die kos, die mense, alles en almal was ongelooflik. Die mense is so vriendelik en laat jou welkom voel. Ons sal elke jaar terugkom Paternoster toe. Vrede, vreugde, geluk en baie liefde, alles op een plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Baie dankie en ja enige tyd is jul welkom.
Dankie
SAW-team

Sea Castle 2
Ashton C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cozy loft, close proximity to beach and amazing restaurants.

The venue itself was beautiful and cozy on the cooler days but also had beautiful views and cold proximity to the beach. Benguela Blue Restaurant was great to have right at our footsteps downstairs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig gemeubileer. Skoon linne en handdoeke. Goed toegerus.

Sekuriteit nie baie goed nie - het by motor ingebreek. Buite trappe en onderste ingangsdeur nie baie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marc L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons eerste aand was dit bietjie koud. Die tweede aand was baie warmer a.g.v. die kaggel. Kaggel het egter net bietjie rook binne die vertrek gemaak.

Parkering en kaggel kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Byron B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n fantastiese ervaring, die plekkie was mooi netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Baie Dankie
SAW-Team

Sea Castle 2
Cornelius S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius S
Saam met vriende

Lovely.

Beautiful views of the bay. Good for the soul.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik.

Pragtige uitsig oor die baai. Goed vir die siel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Thank you very much
SAW-Team

Sea Castle 2
Davin W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Davin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons voel neutraal oor die verblyf, want daar was 'n balans tussen negatiewe en positiewe aspekte.

Ons was baie teleurgesteld met die ligging, want alhoewel ons baie naby die see was, het ons nie veilig gevoel om te loop nie. Parkering was buite sig, wat 'n bietjie onrus laat inkruip het. Daar was geen probleem met die woonstel se geriewe nie. Wees net versigtig om vuur binne die kaggel te maak, want die vertrek kan vinnig met rook gevul word.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Thank you for staying with us.

Sea Castle 2
Richardt R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richardt R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was uitgerus en ontspanne na die naweek.

Ons het baie lekker gebly. Enigste probleem is die vuurmaakplek het nie lekker getrek nie en die vertrek het bietjie op gerook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Thank you for staying with us.

Sea Castle 2
Monika W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Monika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlike akkommodasie.

Gerieflik met restaurant onder, maar net jammer die "locals" is onplesierig in die aande. Het met tye onveilig gevoel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Thank you glad you enjoyed your stay.

Sea Castle 2
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful coast and much to see. Accommodation was a rip off.

A very bad experience, and a rip off. This is not a castle in any form and not worth the money. Don't let the pictures fool you. A single room freezer on the 2nd floor, bizarrely decorated ranging from retro refurbished to an industrial kitchen. A weird mish-mash of ornaments and furniture recovered from a garage sale. Probably the most disappointing are the 3 serviette sized windows which shows limited view of an adjacent rooftop. No sea view here. In an unventilated corner a not so private toilet. A military style shower with no taste industrial style plumbing. The cement slab work space is probably more useful in an abattoir. No shelves. The picnic bench in the kitchen is ridiculously useless. All hours barking by neighbourhood dogs. Bring your own earmuffs. No TV or WiFi or any sound equipment available. Bring your own, definitely not for a quiet weekend in Paternoster. It is unlikely that the owners ever slept here themselves

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi.

Die plekkie is baie mooi, maar nogals raserig. Kort toaster, plunger en blindings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie modern.

Sea Castle is baie netjies en modern. Ons het vreeslik tuis gevoel. Die ligging is perfek in die middel van die dorp naby resturante en die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien jul weer.

Sea Castle 2
Xavier M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel erg fijn!

Zeker de moeite waard, doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Thank you, I am glad you enjoyed your stay.

Marie

Sea Castle 2
Maylene M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maylene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noise and position an issue.

I did not know that it was above a mini shopping centre which was very noisy in the morning, with music very loud. We also could not use the deck which was at the Sea Castle 1 Side as we were told it was booked, but we saw nobody and found that strange. We love Paternoster but I think when an apartment is above a few shops it would be important for guests to know.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sea Castle 2 se terugvoer

Goeiedag Maylene,

Jammer vir die ongerief. Met jul aankoms was daar alreeds gaste in SeaCastle 1 wat die dag voor julle ingeboek het. Ek laat gewoontlik die gaste in SeaCastle 2 die patio gebruik as daar geen gaste in eenheid 1 is nie, maar in eenheid 2 wil bly. Ek skuif gweoonlik alle gaste wat eenheid 2 bespreek het na eenheid 1 as hy oop is, maar meeste van die gaste verkies eenheid 2 vir die stort.

Rakende die musiek kan ons ongelukkig niks doen omdat dit ekstern van die instansie plaasvind.

Weereens jammer vir die ongerief. Ek waardeer dit as gaste enige probleme aan my deurgee sodat ek daarop kan probeer verbeter.

Groete,
Marie

Sea Castle 2
Hp P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hp P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig, tesame met 'n ontspanne atmosfeer.

Ons het heerlik daar gebly - dis 'n besondere pragtige deel van die wêreld! Gesellig oral gekuier, daar is 'n klomp awesome mense, aktiwiteite, restaurante waar ons was, heerlik geëet!! Strand is mooi en rustig. Kan regtig niks negatiefs van Sea Castle / Paternoster sê nie - sal net 2 goedjies voorstel: Sal net vra vir meer as 2 groot badhanddoeke en skoon beddegoed - ons was vir 5 nagte daar en die wit beddegoed raak maak vuil - en niks lekkerder as vars linne en handdoeke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81JYvnLfjbWZgVrTX2aja61DnsVZEhcVIynaVVSiethPcDLS69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 22 5 1 4 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.809722948059 17.889629766865