Sea Cottage 103

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Cottage 103 is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n sekuriteitskompleks in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf naby die strand en ander besienswaardighede langs die Tuinroete.

Die eenheid is smaakvol ingerig en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en stapelbed. Een van die badkamers is op die onderste verdieping en het 'n stort en 'n hoekbad. Die ander badkamer is op die boonste verdieping en het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en kookgerei. Daar is 'n buitestort, braaigeriewe, 'n wasmasjien, TV, onderdakparkeerplek en 'n swembad. Geen troeteldiere word in die oord toegelaat nie.

Besienswaardighede naby die perseel sluit
Botlierskop Wildreservaat, Mosselbaai Gholfklub, Robberg Natuurreservaat, Tuinroete Nasionale Park, strande en museums in.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Cottage 103 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Dubbelbed
1 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Cottage 103 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false