Suiderstrand Akkommodasie by Sea Cottage | LekkeSlaap
+10

Sea Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 72, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Cottage is in L'Agulhas geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, eetplekke, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié kothuis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het genoeg sitplek.

Daar is lieflike binne- en buitebraaigeriewe. Daar is ook 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n dubbel-toesluitmotorhuis beskikbaar.

Die huis bied 'n mooi uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is binne die grense van die L'Agulhas Nasionale Park waar die 2 oseane inmekaar vloei. Die park het 'n oorvloed diere en is ook een van die beste plekke om te hengel langs dié kus.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Sea Cottage
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Seemansweg 72, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 72, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5615f79bea9419bfb2e5ab1b3753563c8048197ccf3a268a24f22116f575909a0ddf7801c6760027b6f8e867f5c4d4ec9253?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 72 Seemans Road Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.813081513185 19.956199009783
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za