Shelly Beach Akkommodasie by Sea Cottage | LekkeSlaap
+8
+8

Sea Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 265 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 1034, Shelly Beach, Port Shepstone, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Cottage is 'n knus, ongekunstelde kothuis met slaapplek vir 5 in Port Shepstone. Die kothuis is die ideale vakansiebestemming vir 'n kleiner gesin of 'n groter gesin as julle Sea Waves met slaapplek vir 2 daarmee saam huur. Die perseel is op die strand sodat jy tydens jou vakansie die atmosfeer van 'n tropiese paradys kan ervaar.

Die kothuis het 1 slaapkamer en 2 badkamers (hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer) en ook 'n solderkamer vir kinders. Die kombuis het 'n yskas, stoof, mikrogolf en sitkamer met 'n TV. Om TV te kan kyk sal gaste hul eie dekodeerder en slimkaart moet saambring.

Die kothuis deel 'n binnehof en tuin met die groter huis op die perseel, maar is steeds privaat.

Let asseblief daarop dat die eenheid nie vir studente sonder volwasse toesig te huur is nie. Dit is ook nie beskikbaar vir privaat partytjies nie en indien enige studente of partytjies in die eenheid opgemerk word, sal jy sonder terugbetaling gevra word om die perseel te verlaat aangesien jy nie die kontrak nagekom het nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sea Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 1034, Shelly Beach, Port Shepstone, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 265
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 1034, Shelly Beach, Port Shepstone, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4YmQyM2EyLTk1ZWQtNDAwMS1iMTA4LTBkZDc5OTU3ODU0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 265  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 1034 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.816975730949 30.405133995831
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za