Voorbaai Akkommodasie by Sea Cottage 45 | LekkeSlaap
+10

Sea Cottage 45

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sea Cottage 45
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Belinda V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met tieners

Baie rustig en goed toegerus met alles wat ons benodig het tydens verblyf.

Het verblyf baie geniet, al was weer nie goed nie.

Sea Cottage 45's terugvoer

It was such a pleasure to host and welcome Belinda and her family. Lovely, easy going, great communicators and took such great care of the apartment. I would happily welcome them back anytime and of course, recommend to any future host.

Sea Cottage 45
Brandon S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The cottage was clean and well maintained. Everything that was needed to fulfil my weekend were available. We received a warm and friendly welcome upon our arrival from Gerda. Will definitely be back there very soon.

Sea Cottage 45's terugvoer

It was such a pleasure to host and welcome Brandon and his wife. Lovely, easy going, great communicators and took such great care of the apartment. I would happily welcome them back anytime and of course, recommend to any future host.

Sea Cottage 45
Lukas B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas B
Gesin met klein kinders

Uitstekende plek.

Beste kindervriendelikste plek wat jy kan kry, kinders speel in strate en is baie veilig, lekker loopafstand van die strand.Baie goeie waarde vir geld sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Sea Cottage 45's terugvoer

Dit was 'n plesier om Lukas en sy familie te huisves en sal hulle enige tyd weer akkommodeer. Baie dankie dat julle die eenheid skoon en netjies gelos het.

Sea Cottage 45
Tertius V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius V
Gesin met klein kinders

Regtig goed uitgerus terwyl kinders kon baljaar en te kere gaan!

Die hele Sea Cottage kompleks is regtig fantastiese verblyf vir alle groepe vakansiegangers, jy is veilig, kinders speel in die strate in en rond die kompleks soos ons gedoen het as kinders in die ou dae, so definitief rus vir die siel, jy het jou eie skoon strand met plaaslike personeel van die baai wat patrolleer elke dag.Sea Cottage 45 kort net dalk meer kookgeriewe vir die ma wat wil kook gedurende vakansie andersins die groot dek en fantastiese stoep met braai sal enige sosiale huishouding goed pas, dankie Gerda vir jou gereelde inloer om ook seker te maak dat alles vlot loop en ons 'n fantastiese vakansie kon hê, reeds 4 persone verwys na julle so hoop besprekings loop soos soetkoek!

Sea Cottage 45's terugvoer

Baie dankie Tertius
Dit was n voorreg om julle te huisves. Julle het plek baie netjies en skoon gelos. Baie dankie vir verwysings ek waardeer dit opreg. Hoop ek sien julle binnekort.

Sea Cottage 45
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 45, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArg6oo0K19SLpnC3LpYqYcOBslFywClGDcb8ix8G5tAUNvSi95l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Beach East Boulevard Sea Cottage 45 6501 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.153510327192 22.109282125382
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za