Pearly Beach Akkommodasie by Sea Cottage | LekkeSlaap
+11
+11

Sea Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 2, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Cottage is 'n selfsorghuis vir 5 gaste in 'n veilige landgoed in Pearly Beach, net 400 m van die strand af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Daar is dubbelbeddens in 2 van die slaapkamers en 'n enkelbed in die solderslaapkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en sonkrag-beligting is beskikbaar.

Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n binnebraai-area. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Sea Cottage is net 450 m van die plaaslike winkel, wassery en speelpark af. Gaste kan al langs die 25 km lange strand stap, gaan visvang, swem, of die walvisse tussen Julie en November dophou.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Sea Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Leervisstraat 2, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (plek vir 5)
Vanaf R980
per nag (plek vir 5)
Vanaf R980
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 2, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc892a7a101b999fe76befca642fbbbc56a2ae9c7eaf6d5769142c3ceba7b686d2467b42b0de9692a68c2a24cfda410e48e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 2 Leervis Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.66876 19.51882
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za