Voorbaai Akkommodasie by Sea Cottage 94 | LekkeSlaap
+7
+7

Sea Cottage 94

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Cottage 94 is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in Die Voorbaai, Mosselbaai.

Dié eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sitarea met 'n TV en 'n plafonwaaier waar gaste kan ontspan. Om DStv te kyk, moet gaste net hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring. Die eenheid het ook 'n binnebraai.

Daar is 'n privaat dakterras met 'n uitsig oor die see, asook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Sea Cottage 94 is in 'n kompleks wat toegang bied tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en 'n speelpark vir kinders. Die kompleks het ook 'n elektriese heining en toegangsbeheer.

Dit is 900 m vanaf Diazstrand, die waterpark en verskeie restaurante. Mosselbaai bied besienswaardighede en doendinge soos hengel, 4x4-roetes, bergfietsroetes, die Bartlomeus Dias Museum-kompleks, Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Cottage 94 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sea Cottage 94
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage 94 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Sea Cottage 94, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALdJRwR7uC3Ms2Obpx6ZJxi62rmltu3xDAhiUqxxecP6Z6n5zEh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Beach East Boulevard Sea Cottage 94 6501 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15281 22.10961
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za