Arniston Akkommodasie by Sea Cottage Too | LekkeSlaap
+14
+14

Sea Cottage Too

Selfsorg
  • Vanaf R3 780 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syndicate-straat 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sea Cottage Too bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 6 slaapkamers in die kusdorpie Arniston. Dié gesinshuis is 1 km vanaf Roman-strand.

Die huis het 2 verdiepings. Die boonste verdieping het 'n gesinskamer en 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig en die onderste verdieping het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat toegang bied tot 'n ruim patio en braai-area. Die ruim vermaakarea is gedeeltelik onderdak en beskut van die wind. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ook 'n opwasarea langs die kombuis.

Die 6 slaapkamers is op die onderste verdieping. Drie van die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer en 'n dubbelbed. Daar is 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Dié slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die huis is ommuur en het 'n alarmstelsel, linne, badhanddoeke, filterkoffiemasjien, kaggel, volledige DStv en 'n wasmasjien. Gaste het toegang tot parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Cottage Too sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Syndicate-straat 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 780
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 780
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 780
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Syndicate-straat 7, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbM63bs7WaiuRC6SRCme9ZWkvAhRVvvtU7Z9lFEWmXO8jNa3iKP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 780  per nag (plek vir 12) 7 Syndicate Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.666979 20.230839
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za